In die jare toe daar veel minder rugby gespeel is, was Fort Loftus een van Noord-Transvaal se grootste bondgenote.
Alles vir Vrydag 10 Junie 2016
Woord: kiekie
Taaltoffie stel ondersoek in waarom ons die woord “kiekie” gebruik vir “foto”
Penny Sparrow-saak in gelykheidshof
Die ANC in KwaZulu-Natal het versoek dat Penny Sparrow R200 000 moet opdok vir die rassistiese kommentaar wat sy na bewering vroeër vanjaar op Facebook gemaak het.
Nuuskommentaar: Vlugtelinge ‘noodsaak’ hande uitreik na muishonde
Dit lyk of die vlugtelingkrisis nou so ’n indruk op Europa begin maak dat die Europese Unie bereid is om met van die wêreld se ergste muishonde saam te werk om die stroom te help keer. In die proses word miljoene euro aangewend.
Luister: Mens kan nooit te veel leer nie
Leer in dié uitgawe van Klipkouers by iemand wat elke dag ‘n boek lees – en boonop die beginsels dadelik in sy onderneming en persoonlike lewe toepas.
Pumasliga: Hazyview loop Barberton kaf
Hazyview het Barberton Saterdag kafgeloop in die Mpumalanga-rugbyunie se Ehlanzeni-burgemeestersreserweliga.
Misdaadstatistieke nou meer gereeld bekendgemaak
“Kwartaallikse misdaadstatistieke sal verseker dat brandpunte gouer bekend gemaak word waardeur meer effektiewe misdaadsbestryding in werking gestel kan word.”
100 jong ambagslui vir kernkragopleiding gewerf
Eskom het 100 jong ambagslui gewerf vir sy vlagskip-opleidingsprogram vir kern-operateurs as deel van ʼn inisiatief om die jeug in dringend noodsaaklike vaardighede op te lei.
Polisie en Agri-SA span saam teen plaasaanvalle
Misdaad het ʼn negatiewe impak op die landelike sektor en gevolglik word daar skade aan Suid-Afrika se ekonomie gedoen, het Johannes Phahlane, die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Donderdag gesê.
Gedagte vir die dag: Deel van jou lewe
Moenie dat liefde en trou by jou ontbreek nie; leef daarmee saam, maak dit deel van jou lewe. (Spreuke 3:3)