In Januarie 2017 begin Aros met opleiding vir die nuwe graad in Intermediêre Onderwys en met die huidige tekort aan onderwysers in Suid-Afrika skop die onderwysgraad op die regte tyd af.
Alles vir Dinsdag 14 Junie 2016
Man se naasbestaandes gesoek
Die Uitenhage-polisie is op soek na die naasbestaandes van Willem Simon van As (61) wat onlangs ernstige beserings in Port Elizabeth opgedoen het.
SA brandbestryders op pad terug van Kanada
“Ons doen ʼn beroep op die nasie om nie die brandbestryders te veroordeel nie. Om hulle te veroordeel omdat hulle ons teleurgestel het, kan hulle net demoraliseer ten spyte van hul uitstekende bewese rekord.”
Pecanwood-moord: Seun sal geëvalueer word
Mark Zinde het gedurende sy hofverskyning verward voorgekom en stadig met sy hande in sy sakke geloop. Hy het geen oogkontak gemaak met sy familielede wat in die openbare galery gesit het nie.
Twee tydens transitorooftog geskiet
Twee veiligheidsbeamptes is Maandagaand tydens ʼn transitorooftog op die pad tussen Masoyi en Witrivier in Mpumalanga geskiet.
Gedagte vir die dag: Ouers en kinders
Kinders, wees in alles aan julle ouers gehoorsaam, want die Here verlang dit van kinders wat in Hom glo. (Kolossense 3:20)