Alles vir Vrydag 24 Junie 2016

U dienaar luister

In die ou Hallelujaboek is daar ’n liedjie wat my oupa gereeld vir ons kleinkinders laat sing het: “God bly altyd getrou. Hy sal sy kinders onthou. As droefheid my deel is en laste te veel is bly God altyd getrou.”