Elsenburg het Woensdag vir Potchefstroom se Pampoenboere deeglik gelooi in die landboukolleges se jaarlikse Pannarweek wat vanjaar op Potchefstroom uitgespook word.
Lees meerAlles vir Woensdag 29 Junie 2016
Griffons-Oos: Reitz, Oudskoliere veilig voor
Met `n enkele week se ligabepalings oor, loop verlede jaar se finaliste, Reitz (Noordgroep) en Bethlehem-oudskoliere (Suidgroep), veilig voor in die Griffons-Oosliga.
SWD-liga: Dyssels maak Oudtshoorn kwaai skrik
Dysselsdorp het Oudtshoorn Saterdag op laasgenoemde se tuisveld, die Rec, sommer baie groot in die Suidwestelike Distrikte (SWD) se Karooliga laat skrik.
Luiperdsliga: Zeerust maak geskiedenis
Zeerust het Saterdag geskiedenis gemaak deur die eerste keer in sy bestaan die Luiperds se Jaap Steynbeker te wen.
Baba-orangoetang geskiet, in winkel gelos
ʼn Baba-orangoetang, wat verlede week in ʼn winkel op die eiland Borneo gevind is, met ʼn koeël in sy skouer, sterk goed aan.
Koningin Elizabeth kry dalk allemintige salarisverhoging
Koningin Elizabeth gaan moontlik teen 2017 meer as £45 miljoen (R901 miljoen) per jaar verdien.
Man verloor tweede vrou in aanval op dieselfde hoewe
Jurie Steenberg se tweede vrou is Woensdag op dieselfde kleinhoewe, noordoos van Pretoria, vermoor as sy eerste vrou, meer as ses jaar gelede.
Valkeliga: verwoestende Vereeniging vat voor
`n Verwoestende Vereeniging het Boksburg Saterdag verniel om die voortou in die Valke se Peregrineliga (Top6) te neem.
Sodwana-gastehuis: ‘Ek is julle koning’
“Ek is julle koning. Ek is die koning op aarde. Julle moet my Inkosi noem,” het André Slade, eienaar van die omstrede Sodwana Bay Guest House, Woensdag aan joernaliste gesê.
Verpleegster in hof oor vigsmiddels
ʼn 44-jarige verpleegster het Woensdag in die Polokwane-landdroshof verskyn, nadat sy glo antiretrovirale medisyne gesteel en verkoop het.
Pumasliga: Premierreeks slaan bollemakiesie
In `n haas ongelooflike ommekeer sedert verlede jaar het die Mpumalanga-rugbyunie (MRU) se Premierliga (verlede jaar die Superliga) as ‘t ware bollemakiesie geslaan.
Groot reaksie oor appel wat ‘geboelie’ word
ʼn Onderwyseres van Birmingham, in die Verenigde Koningryk, se waardevolle les oor boelies is in net meer as ʼn week meer as 200 000 keer op Facebook gedeel.
Vrae omdat man ná ongeluk in vangwa gegooi is
ʼn Foto van ʼn man, wat ná ʼn ongeluk deur Limpopo-polisiebeamptes in ʼn vangwa gegooi word, het sosiale media aan die gons.
Gedig: Stil aand
“…En toe ek deur die duister wind wat oor my huisie waai, die knip hoor lig, het heel my hart in vreugde opgelaai…” Geniet WEG Louw se gedig, “Stil aand” – net reg vir ‘n ysige wintersaand!
Valke slaan toe op klerefabriek
Die Valke in KwaZulu-Natal het Dinsdag toegeslaan op ʼn fabriek in die Durbanse sakesentrum wat namaaksels van bekende klerehandelsmerke vervaardig.
Video: Onderwysers sê beroepsopleiding nie op standaard
Meer as 72% van die onderwysers verbonde aan die Vereniging vir Afrikaanse Wiskundeonderwysers (VAW), sê die beroepsopleiding wat hulle van die nasionale departement van basiese onderwys ontvang, is nie voldoende nie.
Skryf jou slim sake-idee in vir ‘Shark Tank’
Inskrywings vir die Suid-Afrikaanse weergawe van die Amerikaanse werkliksheidsreeks, Shark Tank, waarin amateursakemanne top-sakelui moet oortuig om hul sake-idee te finansier, is nou oop.
Lughawe-bomaanval: Dodetal styg
Die dodetal in die bomaanval op Istanboel se Ataturk-lughawe in Turkye het gestyg en dit is nou ook bekend hoeveel buitelanders in die aanval dood is.
GLRU-liga: Pirates slaan Wits terug
Pirates, die Goue Leeus-rugbyunie (GLRU) se Goue Beker-span, het Saterdag Wits se poging om tussen die topvier in die bond se Pirates-grootuitdaagliga te eindig ietwat teruggeslaan.
Omstrede Sodwana-gastehuis glo onwettig bedryf
Aanklagte van belastingontduiking, onwettige bedryf van ʼn onderneming en crimen injuria is Woensdagoggend teen die eienaar van die omstrede Sodwana Bay Guest House aanhangig gemaak.