“Ons het daarom die konstitusionele hof genader om hierdie plan ongeldig te verklaar om die DKD se onbillike toepassing van regstellende aksie in die kiem te smoor.”
Alles vir Vrydag 15 Julie 2016
Gedagte vir die dag: Die krag van die Gees
Ek, daarenteen, het baie krag, ek het die Gees van die Here. (Miga 3:8)
WP se Superliga A word met `n knal hervat
Die Westelike Provinsie se Superliga A word Saterdag na `n onderbreking van vyf weke met `n knal hervat wanneer die voorloper met die Goue Beker-kampioen te kampe het.