Die Universiteitskoor van Stellenbosch was die groot wenner by die agtste Internasionale Koorspele in Rusland wat Saterdag ten einde geloop het.
Lees meerAlles vir Saterdag 16 Julie 2016
[Foto’s] Twee vas oor groot hoeveelheid perlemoen
Twee mense is in hegtenis geneem nadat die polisie ʼn bakkie op die N2-hoofweg in Kaapstad afgetrek en op ʼn groot hoeveelheid perlemoen beslag gelê het.
Staking dreig by Eskom
Die vakbond het gesê hy “betreur Eskom se vuil taktiek en die arrogante houding wat tydens die loononderhandelinge vertoon is”.
SA onkant gevang deur Zim-verbod
“Zimbabwe speel nie die bal nie en tree moontlik strydig op met SAOG-protokol deur hul grens te sluit vir Suid-Afrikaanse invoere
Twee vas wat beamptes skiet
Die departement van vervoer en openbare werke in die Wes-Kaap het die inhegtenisneming van twee verdagtes, wat glo twee vroulike verkeersbeamptes geskiet het, verwelkom.
Turkye-staatsgreeppoging: Dodetal styg skerp; nog talle vas
Pres. Recep Tayyip Erdogan het Saterdagoggend gesê die regering is in beheer en hy het die mag.
Nice-aanval: Isis aanvaar verantwoordelikheid
Die 31-jarige man wat minstens 84 mense se dood veroorsaak het in die aanval in Nice, Frankryk, is ʼn “soldaat van die Islamitiese Staat”.
Drukgroep waarsku oor verkiesingsgeweld
“Kiesers moet politieke verteenwoordigers en hul onderskeie partye op ʼn vredeliewende wyse en deur die stembus verantwoordbaar hou.”
Schwartzel se 5-onder enigste SA troos
Dit was ʼn ietwat droewige eerste twee rondes vir die Suid-Afrikaanse deelnemers in die Britse Ope.
McGregor vergroot sy Bergrivier-voorsprong
Soos altyd het die derde en langste skof in die Bergrivier-marathon Vrydag dinge weer effens deurmekaar gekrap.
Veiligheidswagte beroof, een deur groep verkrag
Die polisie in Welkom in die Vrystaat is op soek na vier gewapende rowers en verkragters ná ʼn voorval vroeër vandeesweek.
Quins-oumandag ‘oorweldig’ met deelname
Dis “absoluut oorweldigend” om te sien hoeveel oumanspanne vir Saterdag se toernooi by Harlequins ingeskryf het.
Jong vrou sterf in Hatfield-botsing
ʼn 26-jarige vrou is dood en drie mense beseer in ʼn botsing vroeg Saterdagoggend in Hatfield, Pretoria.
NVG grondwethof toe oor Zuma
Die NVG het bygevoeg die saak moet sonder “verdere onnodige vertraging” opgelos word.
[Foto’s] Tientalle dood na staatsgreeppoging in Turkye
Minstens 60 mense is dood en honderde weermaglede in hegtenis geneem, na ʼn mislukte staatsgreeppoging in Turkye. Lugaanvalle, militêre blokkades en gevegte tussen bendes en…
Gedagte vir die dag: Standvastigheid
Maar ook julle sal nie standhou as julle nie in geloof standhou nie. (Jesaja 7:8)