Met net vier dae oor voordat die Olimpiese Spele Sondag ten einde loop, het Suid-Afrika nog net drie werklike aanspraakmakers op medaljes oor. Woensdag het…
Alles vir Donderdag 18 Augustus 2016
Twee studente vas ná kampusgeweld
Twee studente aan die Universiteit van KwaZulu-Natal (UKZN) is in hegtenis geneem nadat gewelddadige betogings oor studiefooie op die universiteit se twee kampusse opgevlam het.
Man sterf toe hy onder padskraper beland
ʼn 45-jarige man is Woensdag in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, dood nadat hy onder ʼn padskraper beland het.
KZN-betogings: Polisieman geskiet, bus afgebrand
Tien vroue wat in hegtenis geneem is nadat ʼn betoging naby Msinga in KwaZulu-Natal gewelddadig geraak het, sal vandag in die Msinga-landdroshof verskyn.
Gedagte vir die dag: Bid sonder ophou
Bid gedurig. (1 Tessalonisense 5:17)