Jy kan nie sonder die bal speel nie. Ondanks ʼn paar indrukwekkende skrums aan die begin, was besit die Boland se grootste probleem in sy neerlaag Donderdagaand teen Griekwas in Kimberley. Griekwas het 46-22 gewen.
Lees meerAlles vir Donderdag 8 September 2016
Die stryd om die laaste vier plekke neem toe
Uiteindelik begin die reeks nou na regte Curriebekerrugby lyk met vyf spanne wat die naweek nie een ʼn neerlaag kan bekostig nie.
Waterbeperkings vir Wes-Rand
Lae damvlakke en stygende temperature het die Mogale City-munispaliteit aan die Wesrand Donderdag gedwing om waterbeperkings in te stel.
Video: SA boere in aanvraag in res van Afrika
Duisende Suid-Afrikaanse boere boer deesdae in verskeie Afrika-lande waar hulle jarelange ondervinding en vaardighede hoog aangeskryf word
Vermiste meisie in vlak graf gevind
Die liggaam van ʼn 10-jarige meisie van Limpopo, wat sedert Maandag vermis is, is Donderdag in ʼn vlak graf gevind.
Inwoners keer verdagtes aan
ʼn Man se hulpkrete het daartoe gelei dat inwoners van Bethlehem in die Vrystaat ʼn verdagte aangekeer het kort ná ʼn rooftog en verkragting.
Storting van mediese afval, dierkarkasse wek kommer
AfriForum het Donderdag sy ouditverslag oor stortingsterreine bekend gestel en in Pretoria aan Nosipho Ngcaba, direkteur-generaal van die departement omgewingsake en Mark Gordon, adjunk direkteur-generaal vir chemiese stowwe en afvalbestuur by die departement, oorhandig
Man kry tronkstraf vir verkragting van seun
ʼn 39-jarige man van die Oos-Kaap is tronkstraf opgelê nadat hy skuldig bevind is aan die verkragting van ʼn 12-jarige seun.
ToekomsVenster: Die Gees lei ons in waarheid
Jy besef nou dat Sy Woord ewig waar is en dat niks die ewige Skrifwaarhede en -beginsels gaan verander nie.
Twee ‘inbrekers’ op plaas doodgeskiet
“Die man het daarna deur die venster gesien hoe nog mense buite die huis beweeg en het verskeie skote deur die venster afgevuur.”
Dr. HF Verwoerd: Rots wat geen korrupsie sou duld
As seun van ʼn bekende, en soms omstrede, openbare figuur word ek soms gevra: Hoe was jou pa as méns, hoe het julle kinders hom in familieverband beleef? Soms meer direk: Was hy werklik so ʼn dogmatiese “man van graniet”soos in die media voorgestel?
50 jaar ná die moord op dr. Verwoerd
Die era van Verwoerd behoort onomkeerbaar tot die verlede en die moontlikhede wat dit ingehou het, is onherhaalbaar verby. Tog voel Afrikaners steeds die behoefte om oor hulle eie sake te besluit en is die middelpuntvlietende kragte wat ’n veelvolkige staat so dikwels kenmerk, steeds aan die werk in Suid-Afrika.
Die wêreld in foto’s – 8 September 2016
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Gemeenskap rand PE-‘ontvoerder’ aan
Die Port Elizabeth-polisie het Donderdag tot ʼn 31-jarige vrou se redding gekom nadat sy deur ʼn groep ontstoke inwoners aangerand is. Die inwoners het haar daarvan beskuldig dat sy drie kinders, twee boeties en ʼn sussie, tussen 5 en 8 jaar oud, ontvoer het.
Korrupsie-aanklagte teen voormalige Tshwane-beamptes
Solly Msimanga, die burgemeester van Tshwane, het Woensdag aanklagte van korrupsie ingedien teen senior beamptes van die stad se vorige administrasie.
Video: Joshua na die Reën oor geheime en hartsake
Hy verklap in dié video sy grootste geheim, waarmee hy homself in die donker besig hou en wat hom emosioneel maak.
Vier sterf in trompop grubotsing naby Klerksdorp
Vier mense, twee mans en twee vroue, is Donderdag in ʼn trompop botsing tussen twee sportnutsvoertuie in Noordwes dood.
Griekwas mik teen Boland na derde plek op puntelys
Dit is sewe jaar sedert Griekwas en die Boland laas in die Premierliga van die Curriebekerreeks teen mekaar gespeel het, en Donderdagaand (19:00) op Griekwapark is vir albei ʼn spesiale wedstryd.
Resep: Maalvleis-roly-poly
Wat ʼn heerlike Kaapse resep van Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker! Dié twee het verlede maand by Maroela Media kom kuier oor hul kookboek Kook saam Kaaps.
Bekende SA operasanger sterf
Johan Botha, ʼn wêreldbekende Suid-Afrikaanse operasanger, het Woensdag in die ouderdom van 51 gesterf.