Dis altyd beter om `n buiteperd te wees en `n verrassing of twee op te lewer, glo Bennie Pringle, die voorsitter van Witrivier.
Alles vir Vrydag 9 September 2016
Gedagte vir die dag: Loof God vir alles wat ons het
En nou loof ons U, o God, ons prys u glansryke Naam, want wie is ek en wie is my volk dat ons die vermoë sou hê om sulke gawes te bring? Alles kom tog van U af en ons gee aan U wat ons van U gekry het. (1 Kronieke 29:13–14)