Michael Cloete is die besturende direkteur van Dtex Systems. Hulle vervaardig ʼn sagtewareproduk wat maatskappye in staat stel om risiko’s en bedreigings te identifiseer en hulle fokus is hoofsaaklik op verbruikersgedrag in die rekenaarstelsel- en sagtewaregedrag.
Alles vir Donderdag 22 September 2016
Soveel tale wat ek kan …
Dit is Parys en hier staan ek in die tou by die “prefecture”, binnelandse sake vir die Franse. Dis een jaar nadat ek met my meestersgraad begin het en ek sal wat wil gee om net weer daardie gesprek, by Waltloo in Pretoria, te kan hê met daardie tannie wat so mooi Afrikaans praat.
Luister: Probleme in die huwelik lê dikwels dieper
In hierdie uitsending van “Hoe maak mens?” vra Susan Botha vir ds. Deon van der Berg van Lewensverryking Seminare of finansiële krisis, ʼn buite-egtelike verhouding, sosiale media, pornografie, alkohol en dies meer die probleem in verhoudings is.
Eskom-hoof vra almal moet voorafbetaalde krag gebruik
Brian Molefe, die uitvoerende hoof van Eskom, het Woensdag gesê wetgewing moet ingestel word om voorafbetaalde elektrisiteit die norm vir alle huishoudings te maak.
Historikus sterf maande ná gru-aanval
ʼn Britse historikus wat byna 20 jaar lank as toergids in Suid-Afrika gewerk het, het gesterf ʼn paar maande nadat hy brutaal tydens ʼn rooftog aangerand is.
Betogende NMMU-studente vaar PE se strate in
Agt studente is in hegtenis geneem op aanklag van openbare geweld, oortreding van die nasionale padverkeerswet en die belemmering van polisiebeamptes om hul pligte uit te voer.
Gedagte vir die dag: Droom jy groot?
Daar is baie drome, baie wat tot niks kom nie, ook baie woorde. Maar dien jy vir God! (Prediker 5:6)