Die soeke na myself spoeg my weer uit op ʼn grondpad. Dié keer tussen Springbok en die hoogste punt van die Weskus, net so duskant die Namibiese grens.
Alles vir Woensdag 28 September 2016
Gedagte vir die dag: Omkoopgeskenke
Liewer min hê en reg lewe as baie inkomste hê deur onreg. (Spreuke 16:8)