Cherise Swanepoel, ʼn goeie vriendin en kollega van Jayde Panayiotou, het Woensdag in die hooggeregshof in Port Elizabeth in trane uitgebars, toe sy deur die verdediging gevra is om Christopher Panayiotou aan die hof uit te wys.
Alles vir Woensdag 12 Oktober 2016
Ons studente-kinders
My hart is stukkend, nie net vir beide van my seuns nie – maar ook vir die sogenaamde “nuwe” Suid-Afrika.
Ontsnap van #FeesMustFall voordat jou toekoms verbrand
Solidariteit Helpende Hand stel vir 2017 ʼn ekstra R4 miljoen beskikbaar vir studiehulp aan studente wat hul studies wil skuif na Akademia om weg te kom van #FeesMustFall.
Video: Coenie de Villiers, Helen Zille kuier saam met ‘Kwêla’
Die Afrikaanse sanger en voormalige aanbieder van die kykNET kletsprogram, Kwêla, is op 12 Oktober vir die eerste keer sedert hy die bank van dié program verlaat het, terug om te praat oor sy jongste album én om ʼn splinternuwe video met aanhangers te deel.
Chanette Paul: ‘Ek skryf agter my eie nuuskierigheid aan’
“Met die misdaadsituasie in die land, skep ʼn mens half ʼn wêreld waar daar troos is. Deur ʼn boek te skryf, waar ʼn slagoffer nie ʼn slagoffer bly nie en waar die misdaad opgelos word, skep jy ʼn geordende wêreld,” sê Chanette Paul.
Paramedici help wewenaar se droom bewaarheid
Dirk Gunther, ʼn 84-jarige man van Newcastle in KwaZulu-Natal, se wens is Dinsdag bewaarheid toe ER24-personeel ingestem het om op pad terug na Newcastle by die Durban-strandfront te stop, sodat hy vir die eerste keer in 35 jaar op dié strand, waar hy en sy oorlede vrou as jong egpaar gewoon het, kon besoek.
‘Net ʼn wonderwerk kan rommelstatus afweer’
Ekonome en politieke ontleders is dit eens dat daar veel meer skuil agter die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se vervolging van Pravin Gordhan, die minister van finansies.
Foton Tunland Granite gaan sy stukkie van die dubbelkajuit mark wegraap
Die Tunland Granite het my regtig beïndruk. Die bakkie bied grootte, spasie en vermoë sonder om vir jou duisende rande uit die sak te jaag aan brandstof, skryf Brendon Staniforth.
Appèlhof sê oor ‘spioenasiebande’-saak
Die 783 aanklagte teen pres. Jacob Zuma hou verband met die sogenaamde spioenasiebande-saak.
Video: Zoid en Ard Matthews skop ‘Republiek’ met mening af
Die vierde seisoen van Republiek van Zoid Afrika het op 11 Oktober op kykNET begin en Karen Zoid pryk ná minder as 24 uur reeds bo-aan die Suid-Afrikaanse iTunes-musieklys vir haar en Ard Mathews se verwerking van “What He Means”.
R129 miljoen vir ʼn nommerplaat
Balwinder Sahani, ʼn Indiese sakemagnaat van die Verenigde Arabiese Emirate, het vandeesweek sowat R129 miljoen vir ʼn nommerplaat op ʼn staatsveiling betaal.
Wen: Zita Pretorius oor ‘Zita Goes Classics’
Die Afrikaanse sangeres Zita Pretorius is op 14 Oktober in die Atterbury-teater in Pretoria te sien in die eerste van haar reeks vertonings genaamd Zita Goes Classics.
Hoekom word daar net geswyg?
As daar een ding is waarvoor Suid-Afrika se rugbybase ʼn goue medalje moet kry, is dit vir hul swygsaamheid.
Panayiotou-moordverhoor: Staat roep eerste getuie
Die staat roep Woensdagoggend sy eerste getuie om in die Port Elizabeth-hooggeregshof te getuig in die moordverhoor van die sakeman Christopher Panayiotou en die mans wat glo ʼn rol gespeel het om sy vrou, die onderwyseres Jayde Panayiotou, te vermoor.
[Foto’s] Henri en sy meisie verskyn in hof
Henri van Breda, die man wat aangekla word van die moord op sy ouers en broer, het Woensdag saam met sy meisie in die landdroshof in Kaapstad verskyn op aanklag van dwelmbesit.
Vanderbijlpark-moorde: Gru-besonderhede in hof gehoor
Grusame besonderhede is in die rondgaande hof in Vereeniging bekend gemaak oor die wyse waarop Thea du Preez (43) en haar kinders, Carlia (17) en Phillip (14), in Desember verlede jaar in hul huis in Vanderbijlpark vermoor is.
Boek: Die koning
Die klein koning woon in ‘n mooi paleis, maar het niemand om mee te speel nie.
GB: kampioen offer ster vir tuiskwarteindstryd
Die verdedigende Goue Bekerhouer, Durbanville-Bellville (Westelike Provinsie), het Saterdag van `n kwarteindstryd tuis seker gemaak, maar een van sy uitblinkers is in die proses ernstig beseer.
Bekende wildboer weer in hof oor renosterhorings
Pieter van Zyl (67), die bekende wildboer wat saam met twee mans in Pretoria deur die Valke in hegtenis geneem is nadat hulle glo probeer het om vyf renosterhorings aan ʼn geheime agent te verkoop, verskyn na verwagting weer Woensdag in die Pretoria-streekhof.
Gedig: Muskietejag
AD Keet se bekende “Muskietejag”