Twee mans is in Noordwes in hegtenis geneem nadat hulle glo gesteelde skape in ʼn verlate huis geslag het.
Lees meerAlles vir Saterdag 22 Oktober 2016
Drie moorde op een dag in Bloem
Die liggame van drie mense is Saterdag in die vroeë oggendure in afsonderlike voorvalle in Bloemfontein gevind.
Vrystaaaaat!
Daar kan geen twyfel wees nie: die Vrystaat Cheetahs is onteenseglik Suid-Afrika se heel beste provinsiale rugbyspan.
Sean het dalk infeksie, maar is stabiel
Sean Smith (16), die tiener van Pretoria wat Maandagmiddag erg gebrand het in ʼn fratsongeluk met petrol, se toestand is steeds stabiel ná sy eerste dag in die Dr. George Mukari-staatshospitaal in Ga-Rankuwa.
Boksburg-botsing eis drie
Drie mans is dood in ʼn botsing op die N12 Wes-snelweg in Boksburg aan die Oos-Rand.
Gesoekte Mpumalanga-rowers in Pretoria aangekeer
Twee voortvlugtige rowers, wat in Julie vanjaar uit aanhouding in Middelburg in Mpumalanga ontsnap het, is na ʼn lang soektog in Pretoria aangekeer.
‘Rowers’ in Pta-woonbuurt doodgeslaan
ʼn Dag nadat ʼn motorhandelaar van Pretoria tydens ʼn gewapende roof voor sy gesin in sy huis geskiet is, het ontstoke inwoners twee vermeende rowers doodgeslaan wat op dieselfde Centurion-woonbuurt toegeslaan het.
7de Laners sal eers dán weet
Aanhangers van 7de Laan sal nog ʼn rukkie moet wag voordat die toekoms van dié Afrikaanse sepie bevestig word.
Goue Beker: al vier kan skouspel optower
Uitkloprugby is selde mooi rugby, maar al vier spanne in die halfeindronde Sondag van die oop klubs se internasionale reeks om die Goue Beker is in staat om skouspelagtige vyftienmanrugby te speel as die geleentheid hom voordoen.
#FeesMustFall-leier glo op hongerstaking
Mcebo Dlamini, ʼn leier van die #FeesMustFall-veldtog en voormalige studenteleier van die Universiteit van die Witwatersrand (Wits), is glo op ʼn eetstaking in die gevangenis.
Wit Bulle kry nuwe bloed uit Bloubul-stad
Hoërskool Monument in Krugersdorp, oftewel Monnas, se Wit Bulle-rugbyspan verwelkom in November vanjaar hul nuwe rugbybreier, Tjaart van der Walt.
Staatskapingsverslag: Des van Rooyen onttrek interdik-aansoek
Des van Rooyen, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, het sy aansoek teruggetrek vir ʼn interdik om te keer dat die voormalige openbare beskermer (OB) se verslag oor sogenaamde staatskaping openbaar gemaak word.
Boek: Paddington
n Naamlose beertjie uit Donker Peru beland op Paddington Stasie met slegs ’n tas, ’n halfleë fles marmelade en ’n etiket wat lees: “Kyk asseblief mooi na hierdie beer.” Die Browns besluit om dié hoflike beertjie in hul huis te verwelkom en noem hom Paddington – na die stasie.
Derde SAUK-raadslid bedank
Nog ʼn SAUK-raadslid het in die spore van twee voorgangers gevolg en bedank uit die raad van die openbare uitsaaier.
Moloto-pad eis nóg lewens
Vier mense is Vrydag dood in ʼn trompop botsing op die berugte Moloto-pad, noordoos van Pretoria.
Gedagte vir die dag: Kennis is belangrik, maar nie genoeg nie
Die Koning sal vir hulle antwoord: “Ek verseker julle: As julle iets hiervan vir een van my broers of susters gedoen het, selfs al was dit vir die heel eenvoudigste onder hulle, het julle dit vir Mý gedoen.” (Matteus 25:40)