Die uitgeskakelde Goue Beker-kampioen, Durbanville-Bellville (Westelike Provinsie), het sy steun vir die reeks se eindstryd aan sy mede-WP-klub Valsbaai toegesê.
Alles vir Donderdag 27 Oktober 2016
Gemengde reaksie op MTBR
Daar was gemengde reaksie op Pravin Gordhan, minister van finansies, se mediumtermynbegrotingsraamwerk.
Gedagte vir die dag: Agter is soms die regte plek om te wees
Die belangrikste een onder julle moet wees soos die geringste, en die een wat leiding gee, soos een wat dien. (Lukas 22:26)