Hoekom, word daar gevra, is Nieu-Seeland Suid-Afrika op die rugbyveld ver vooruit?
Alles vir Woensdag 2 November 2016
[Resensie] Juan Boucher – ‘Dis wie ek is’
Met hierdie album het Juan groter sukses behaal as ooit tevore in sy loopbaan. Daar is reeds drie snitte wat treffers geword het en daar kan nog ʼn paar wees.
Nico Carstens oorlede
Die Suid-Afrikaanse trekklavierkoning Nico Carstens is Dinsdag oorlede.
Talle ‘rassiste’ aangekla oor Diwali-uitlatings
Haniff Hoosen, die DA se voorsitter in KwaZulu-Natal, het gesê hy gaan aanklagte aanhangig maak teen Dawie Kriel van Bluff.
Dronkbestuur-regter kos belastingbetalers miljoene
Regter Nkola Motata, wat in 2009 aan dronkbestuur skuldig bevind is, is al sedert 2007 op spesiale verlof en het die belastingbetaler al miljoene rande uit die sak gejaag.
Om die kombuistafel: Mossie maar man
“Abba, dan vra ek maar asseblief vandag net vir ʼn vrolike stukkie geel baaltou om die spulletjie van my lewe mooi bymekaar te hou.”
Lesersbrief: Die seuns van soldate
Die wyn is tot ʼn mate bitter, want die erkenning wat ons al drie se ouers gekry het vir hul diens is verklaar deur die bitter koue, op hierdie ysige wintermôre.
Luister: ʼn Halwe drie
My jongste lyk opgebruik toe hy by die kar inval. Die manier waarop hy sy sak agtertoe smyt, spreek boekdele. Daar is ‘n bloederige skraap op sy wang. Blou merke op sy bobeen. Sy krulle is met sweet aan sy slape vasgeplak.
Maak ʼn verskil net daar waar jy is
Vir almal wat al gesê het: “Ek weet nie hoe of waar om ʼn verskil te maak nie”, gee ek hierdie aanmoediging vandag: “Jy hoef nie eens uit jou pad uit te gaan nie! Wie is dalk reeds op jou pad?”
Ideale antwoorde oor universiteit van toekoms
Dit sou dalk sinvol wees om te sê een van die belangrikste suksesfaktore vir universiteite in die toekoms sal wees om studente nie net te ontwikkel op akademiese vlak nie, maar baie breër as dit.
Suid-Soedan: Net nóg ’n Afrika-tragedie
Maar in Afrika is die grootste oorsaak kompetisie oor die grootste prys van almal – beheer oor die staat se bates en die land se natuurlike grondstowwe. Dit word wedywering tussen kleptokratiese families en hul vriende.
Gedagte vir die dag: Die weg, die waarheid en die lewe
Tomas sê vir Jesus: “Here, ons weet nie waarheen U gaan nie; hoe kan ons dan die pad daarheen ken?” Jesus sê vir hom: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe.” (Johannes 14:5-6)