Ja, jy is reg. Dit is maklik om af te breek, maar dis net so maklik om te bid. Helde is dié wat regmaak en opbou. Die noodlot het ons dalk in die steek gelaat, maar dit is nog nie te laat vir ons held om aksie te neem nie.
Alles vir Donderdag 3 November 2016
Bekroonde filmmaker Jans Rautenbach oorlede
Jans Rautenbach, die bekroonde rolprentmaker, is Woensdag in die ouderdom van 80 oorlede.
EFF moet pa staan vir skade in protes-optrede
Die Ekonomiese Vryheidsvegters as politieke party moet instaan vir al die skade wat Woensdag aan besighede en aan die standbeeld van Paul Kruger in Pretoria aangerig is, meen die VF Plus.
Die groter ideaal: Taal, onderwys en universiteite in die lewe van die Afrikanervolk
Dit mag loon om ʼn veer te neem uit die hoed van Afrikaners wat gebou het.
Rompslomp hou privaat verpleegkolleges in wurggreep
Die gesloer by die SARV, wat die kwalifikasies moet akkrediteer, en by die departement van hoër onderwys, wat privaat instellings moet registreer, gaan meebring dat daar in die afsienbare toekoms geen nuwe verpleegkundiges opgelei gaan word nie.
63-jarige vas oor heroïen
ʼn 63-jarige man is in Durban in hegtenis geneem op aanklag van die besit van dwelmmiddels.
Die wêreld bly stil oor oorlog in Yemen
Die burgeroorlog in Yemen bewys weereens dat groot moonthede se deelname aan en reaksie op konflik in die wêreld meer oor hul eie belange as oor ʼn werklike omgee vir die mense wat deur die konflik geraak word, gaan.
Gedagte vir die dag: Ons ewige hoop
Wat die sonde uitbetaal, is die dood. Maar God se genadegeskenk is die ewige lewe wat ons deel word deur Christus Jesus ons Here! (Romeine 6:23)