Mé-Lissa Smith, ma van die tienerseun van Pretoria wat verlede maand erg gebrand het in ʼn fratsongeluk met petrol, het trane van blydskap gehuil nadat daar goeie nuus oor haar seun ontvang is.
Lees meerAlles vir Saterdag 5 November 2016
Twee studente verdrink tydens spanbou
Twee studente van ʼn universiteit in Gauteng het Saterdagmiddag tydens ʼn spanbou-aksie in Pretoria verdrink.
[Video en foto’s] Weermag ondersoek meubeldrama by stadsaal
Die weermag het ʼn dringende ondersoek begin ná Vrydag se voorval waartydens ʼn groep gewapende soldate meubels en toerusting voor die stadsaal in Port Elizabeth kom aflaai het.
Watertekort in Gauteng duur voort
Waterverbruik in Pretoria en Johannesburg is steeds te hoog terwyl Ekurhuleni dié week met waterrantsoenering sal begin.
Duminy en Elgar kolf die Aussies moedeloos
Ná hulle treurige kolfwerk Donderdag op die eerste dag teen Australië op die Waca in Perth, het die Proteas se kolwers Saterdag in die eerste toets vergoed en hul goeie boulwerk van Vrydag met skitterende kolfwerk opgevolg.
Kind deur trok doodgery
ʼn Seun is Saterdagmiddag deur ʼn vragmotor doodgery op Sir Lowry’s Pass in die Wes-Kaap.
Kaapstad slaggereed vir Guy Fawkes
Alle aangewese gebiede sal gepatrolleer word deur wetstoepassingsowerhede en metropolisiebeamptes.
‘Geen kernkrag voor geloofwaardige kragplan’
“As die minister nie gehoor gee aan ons versoek nie, mag sy daarvan beskuldig word dat sy haar pligte en verantwoordelikhede teenoor Suid-Afrika versuim.”
Michael Bublé se seuntjie het kanker
“In die moeilike tyd versoek ons net julle gebede en respek vir ons privaatheid.”
Talle krap kop oor ‘bom’ in Bloemhofdam
ʼn Reusevoorwerp, wat soos ʼn bom lyk, is Vrydag in die Bloemhofdam in Noordwes gevind.
[Foto’s] Siek Ruben ʼn Tuks-student vir die dag
Ruben het erge pyn beleef en daar is dus spesiaal plan gemaak.
Matriekvraestel op WhatsApp versprei
ʼn Leerder van Gauteng het die matriek-wiskundevraestel aan leerders in Limpopo uitgelek.
Man swaar gestraf ná hy selfoon steel
ʼn 32-jarige man wat ʼn vrou van haar selfoon beroof het, is tot 10 jaar tronkstraf gevonnis.
Gedagte vir die dag: My Vader se huis
Geseënd is dié vir wie U uitkies, hulle wat U laat naderkom en in u tempel laat woon. Mag ons oorlaai word met die goedheid van u huis, in u heilige tempel. (Psalm 65:5)