Jacques Basson van Klipkouers gesels met Adam Tas oor sy rolprentmaatskappy.
Alles vir Donderdag 10 November 2016
Luister: Ek hou nie meer van jou nie
Ds. Deon verduidelik hoe fase vier van “ek-hou-nie-meer-van-jou-nie” ontwikkel uit hierdie oorlog.
DA bring mosie van wantroue teen Zuma
Mmusi Maimane, leier van die DA, het gesê die mosie van wantroue wat sy party Donderdag in die parlement teen pres. Jacob Zuma bring, bied ʼn keuse aan die 400 lede in die nasionale vergadering tussen Zuma se voorgesette wurggreep op die land, of die ontwikkeling van Suid-Afrika en haar mense.
ʼn Ontmoeting met Michael Jackson
Dit was Michael Jackson… en ek sal hom seker nooit weer sien nie.
Staat eis minimum vonnis vir Eskom-bedrog
Dawid Johannes Malherbe, voormalige uitvoerende direkteur van Eskom, twee minimum vonnisse van 15 jaar opgelê word nadat hy die staatsbeheerde instansie met R10,2 miljoen bedrieg het, het ʼn hof in Kaapstad Woensdag gehoor.
Kleuter verdrink in visdam
ʼn Kleuter het Woensdag in ʼn visdam by haar huis in Morningside, Sandton, verdrink.
Gedagte vir die dag: Veg op jou knieë
Doen alles – of dit nou met woorde of dade is – in die Naam van die Here Jesus. Só is julle heeltyd besig om deur Hom dank aan God die Vader te bring. (Kolossense 3:17)