Hiermee ʼn voorsmakie van Jacques Basson van Klipkouers se onderhoud met Bertus Hugo van KnowBrainer Learning Solutions, wat ʼn drywer is van die e-leer-revolusie.
Alles vir Maandag 14 November 2016
Ondersoek geëis oor sekuriteitsminister se ‘renoster-bande’
Volgens die berigte het ʼn beweerde Chinese renosterhoringsmokkelaar, wat in Suid-Afrika woon, foto’s van homself en die minister op sy selfoon aan die joernalis gewys. Hy het in die onderhoud gesê hy ken die minister goed en dat die minister al by hom aan huis gekuier het.
[Foto’s] 93 katte uit haglike omstandighede gered
“Al 93 katte is verwyder en na die Bloemfontein DBV geneem. ʼn Klag van dieremishandeling is ingedien teen die eienaar.”
Sterftes aangemeld ná Nieu-Seeland aardbewing
Twee mense het gesterf in ʼn kragtige aardbewing wat Nieu-Seeland Sondag geruk het.
Gedagte vir die dag: ’n Vol en doelgerigte lewe
Ek sê vir myself: “My lewe behoort aan die Here. Daarom vertrou ek op Hom.” (Klaagliedere 3:24)