Faf du Plessis, Suid-Afrika se waarnemende krieketkaptein in die plek van AB de Villiers, is in die pekel oor beweerde balknoeiery en kan moontlik die derde kriekettoets teen Australië misloop.
Alles vir Vrydag 18 November 2016
Poppie se pa in hof toe stiefpa verskyn
“Ek as pa is nooit die kans gegee om my kant te stel nie.”
Vier gevonnis ná Nuwejaar-tragedie
Rob Meek (62) het op Oujaarsaand 2013 saam met sy gesin vir ʼn foto poseer voordat hy oomblikke daarna geskiet is. Hy is kort daarna in ʼn hospitaal oorlede.
Parys-boere weer in hof
Die staat voer aan die beskuldigdes was betrokke by die moord op Tjixa en Jubeba, wat op 6 Januarie vanjaar deur boere van die omgewing op ʼn plaas aangekeer en glo só erg aangerand is dat hulle later in die hospitaal aan hul beserings beswyk het.
SA rugby steeds in die modderpoel
Dit begin mos al hoe meer lyk asof die onlangse tweedaagse beraad oor die toekoms van Suid-Afrikaanse rugby tydmors was.
Jong man se verdwyning steeds ʼn raaisel
“Dit is so hartseer. Hierdie tipe goed gebeur nie in Hermanus nie.”
Meer as 70 dood na ontploffing
Tientalle verkoolde liggame het na die ontploffing op die toneel gelê.
Toets jouself: Wat sê jou snor en baard oor jou?
Vir Movember-maand het ons dit goedgedink om so ʼn bietjie ondersoek in te stel oor die verskillende snorre en baarde wat mans dra. Volgens Feedgag.com sê jou snor baie oor jou persoonlikheid – kyk gerus of dié ontleding by jou pas …
Henri van Breda weer in hof
Tydens sy vorige verskyning het die hof gehoor selfoonrekords en DNS-verslae is nog uitstaande.
Skei maak seer: Geluk ná egskeiding
My sielkundige het vir my gevra: ‘Waarna sien jy uit nadat jy geskei het?’ ‘Wel, ’n nuwe begin,’ het ek geantwoord. Maar my sielkundige het sy kop geskud: ‘Jy kry ’n nuwe begin, maar jy is baie ouer en jy verloor so baie in die proses.’
Hond na 3 dae gered
ʼn Hond wat vir minstens drie dae onder ʼn tydelike klaskamer by ʼn skool in Johannesburg vasgekeer was, is Donderdagmiddag gered.
Vier seuns by kinderhuis ontvoer tydens rooftog
Die polisie is op soek na ses verdagtes wat met ʼn ambulans by ʼn kinderhuis in Johannesburg opgedaag en vier seuns tydens ʼn rooftog ontvoer het.