Die Springbokafrigter, Allister Coetzee, het een van sy moeilikste – maar wie weet, dalk is dit sy maklikste – besluite van sy loopbaan wat die week voorlê.
Alles vir Dinsdag 22 November 2016
Prokureur steel glo miljoene
ʼn Prokureur van Kimberley het in die hof verskyn op aanklagte van bedrog, diefstal en geldwassery.
Geldtekort belemmer stryd teen renosterstropers
Begrotingsbesnoeiings het tot gevolg dat belangrike poste wat in die stryd teen renosterstropery in KwaZulu-Natal benodig word nou vakant moet bly, het ʼn wildbewaringsorganisasie Maandag gesê.
Panayiotou-moordsaak: Polisieman gepols oor ‘getuie se aanranding’
“Ek het nooit enige bloed afgevee nie. Daar was geen bloed nie.”
Man sterf toe motor, trok bots
Een man is dood en vier ander mense beseer nadat ʼn motor en ʼn vragmotor Maandagmiddag op die N12 ongeveer 40 km buite Kimberley in die Noord-Kaap gebots het.
Gedagte vir die dag: ’n Seisoen van ewige vreugde
Moenie hierdie vertroue in God deur julle vingers laat glip nie. Dit hou vir julle ’n groot beloning in. Wat julle nodig het, is om te volhard sodat julle kan voortgaan om God se wil te gehoorsaam. (Hebreërs 10:35-36)