Esbé Koster (50) se liggaam is Dinsdagmiddag in ʼn veld naby ʼn pad in Magalieskraal deur ʼn verbyganger gevind.
Lees meerAlles vir Woensdag 23 November 2016
[Foto’s] ‘Doom-profeet’ het internet op hol
Daar word behoorlik die draak gesteek met die profeet wat sy gemeentelede met die insekdoder Doom spuit.
Valke soek na geharde misdadiger
Die Valke het die publiek versoek om te help om ʼn geharde misdadiger te probeer opspoor.
Uwe Gemballa-moord: Voortvlugtige gevang, gevonnis
Gemballa het op 8 Februarie 2010 op die OR Tambo-lughawe aangekom op ’n sakebesoek. Hy het dieselfde dag verdwyn en sy lyk is sowat agt maande later in ’n vlak graf buite Pretoria gevind.
Vrou se liggaam in veld gevind
Esbie Koster (50) se liggaam is Dinsdagmiddag in ʼn veld naby ʼn pad in Magalieskraal naby Brits in Noordwes gevind.
Media24 sluit talle tydskrifte
Talle Media24-tydskrifte, waaronder die Afrikaanse tydskrif Lééf en die tydskrif topCar, gaan sluit.
Rassisme by Tuks-koshuis ondersoek
Die Universiteit van Pretoria (UP) het bevestig dat hy ondersoek instel na rassistiese en uitlokkende opmerkings wat aan ʼn student se koshuiskamerdeur aangebring is.
ToekomsVenster: Daar is geen einde aan Sy liefde nie
Alles wat asem het, almal wat Hom dien, moet vertel, getuig, proklameer, aankondig, lofverheffend hande omhoog verklaar “aan sy liefde is daar geen einde nie”.
Polisievrou vermoor: Nog twee vas
Nog twee mans is in hegtenis geneem nadat ao. Michelle Stephenson, die polisievrou wat verlede week in haar huis in Vanderbijlpark vermoor is, se vuurwapen glo in hul besit gevind is.
Tweejarige skok by huis dood
ʼn Tweejarige seuntjie is Woensdagmiddag op ʼn erf in die suide van Johannesburg doodgeskok.
Ondersoek gedoen ná noodlyn vrou glo nie help
“ʼn Vrou is uit ʼn bewegende motor gestamp. Haar slap liggaam het by die graswal afgerol en in ʼn hoop in die noodbaan te lande gekom.”
SA junior hokkievroue het stywe loting in Wêreldbekertoernooi
Suid-Afrika is een van die 16 spanne wat van Donderdag af in Santiago, Chili, aan die Junior Wêreldbekertoernooi vir vroue deelneem – en hul wenkanse is maar eina omdat hulle onder meer in ʼn besonder moeilike groep geloot is.
Ma, dogter gevonnis vir moord op 9-jarige
ʼn Vrou en haar dogter van KwaZulu-Natal is in die Durbanse hooggeregshof gevonnis vir die moord op ʼn negejarige familielid.
Dokter se ontbinde lyk in huis gekry
Die ontbindende lyk van ʼn 63-jarige mediese dokter is Dinsdag in haar luukse huis in Durban aangetref.
Noem my sommer Mignon du Preez
Ek onthou nog toe ʼn tannie op ʼn dag vir my vra hoekom ek nie eerder netbal speel nie. “Krieket is mos vir seuntjies, my skat?”
Vliegtuig stort neer naby Middelburg
ʼn Man, vermoedelik in sy 30’s, het Woensdag ongedeerd daarvan afgekom nadat die vliegtuig waarin hy was naby Middelburg in Mpumalanga neergestort het.
Polisiekommissaris dalk vervolg
Genl. Khomotso Phahlane, die waarnemende nasionale polisiekommissaris, is glo na die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat (Opod) se kantore ontbied om ʼn waarskuwingsverklaring af te lê in verband met ʼn aanklag van dwarsboming van die gereg.
Afrikaans onder die vergrootglas in Gent
Alle Afrikaanssprekendes is die Universiteit van Gent en veral die span verantwoordelik vir die colloquium veel dank verskuldig. Hulle hou ons taalfakkel brandend in die Lae Lande en beklemtoon dat ʼn taal soos Afrikaans nie net plaaslik kosbaar is nie, maar ʼn unieke kennisbydrae tot die wêreld lewer.
Skoolvlag hang halfstok ná tienerseun sterf
ʼn Gemeenskap is in rou ná die skielike afsterwe van ʼn 16-jarige tienerseun en leerder van die Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch. Die skoolvlag hang…
Nuuskommentaar: Gaan Suid-Afrika nog sy groot kernkragsentrales kry?
Ons moet maar katvoet loop vir die skynbare toegewing van regeringskant oor wanneer ons met peperduur kernkrag bedien gaan word. Klaarblyklik het individue groot belang hierby.