Spanne sal beter moet voorberei vir die oop klubs se internasionale reeks om die Goue Beker sodat 2015 se mededingendheid herwin kan word.
Lees meerAlles vir Dinsdag 29 November 2016
Dié prag natuurfoto’s wen
SANParke het die wenners aangewys in sy jaarlikse fotokompetisie
Parlement gee stempel van goedkeuring vir nuwe baas van intelligensie
Die nasionale vergadering het Dinsdag die aanbeveling, dat Setlhomamaru Isaac Dintwe aangestel moet word as die nuwe inspekteur-generaal van intelligensie, goedgekeur.
Panayiotou glo byna onterf oor minnares
Christopher Panayiotou se pa het gedreig dat hy “niks met hom te doen wil hê nie” nadat hy van sy seun se buite-egtelike verhouding met Chanelle Coutts te hore gekom het, het die Port Elizabeth-hooggeregshof Dinsdag gehoor.
‘Zuma hou ANC gyselaar’
“Dit is duidelik dat pres. Zuma die ANC gyselaar hou met die dreigement van skeuring indien die party van hom ontslae sou raak.”
Rooftog by gewilde vakansieoord
Vier verdagtes sal na verwagting Woensdag in die Graskop-landdroshof verskyn in verband met ʼn rooftog by die Forever Resorts se Blyde Canyon-oord in Mpumalanga.
Miljoene rand se dwelms in trok versteek
Die Valke se narkotikaburo het die onwettige dwelmhandelbedryf ʼn hou toegedien toe hulle op vier vermeende dwelmhandelaars toegeslaan het.
ToekomsVenster: Geloofsverkeer met medegelowiges
Die beginsel in hierdie vers is eerder die belangrikheid van geloofsverkeer met medegelowiges, saam besig om aan die Koning van die konings eer en lof te bring.
Die wêreld in foto’s – 29 November 2016
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Laerskool ondersoek oor Afrikaans-besluit
Die Gautengse onderwysdepartement gaan die besluit van die Laerskool Meyerspark in Pretoria, om Afrikaans as onderrigtaal af te skaf, ondersoek.
Mantashe: ‘NUK steun nie mosie van wantroue teen Zuma’
Gwede Mantashe, die ANC se sekretaris-generaal, het Dinsdag gesê die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) ondersteun nie ʼn mosie van wantroue in pres. Jacob Zuma nie.
Ma gevonnis na sy dogter verwurg
Soniya Koekemoer is Dinsdag in die streekhof in Vanderbijlpark gevonnis vir die moord op haar negejarige dogter, Michelle. 90.6 FM Stereo Nuus berig landdros Robert…
Oudste vrou ter wêreld vier verjaardag
Morano, van Pallanza in die noordweste van Italië, is volgens rekords die enigste lewende mens wie se leeftydperk oor drie eeue, die 19e-, 20ste en 21ste eeu, strek.
‘Meisiekind’ op pad oorsee ná tragiese dubbelmoord
ʼn Spesiale ‘familielid’ is op pad Costa Rica toe, na die dogter van die egpaar van Grootbrakrivier wat in Junie in hul huis vermoor is.
Aanval by Ohio-universiteit dalk ‘n terreurdaad
Die polisie in Ohio, VSA, probeer bepaal of ʼn aanval Maandag by Ohio State University met terreur-aktiwiteit verbind kan word.
Vermiste Pta-pa op unieke wyse herdenk
Vriende en kollegas van Kevin Annandale (28), die tegnikus en pa van Pretoria wat in Oktober in die see by Sodwanabaai in KwaZulu-Natal verdwyn het, het sy lewe oor die naweek op ʼn unieke wyse herdenk.
[Foto’s] Buffelsfontein Baard-olie oorweldig deur belewenis
Ná vyf dae en ʼn tog van meer as 500 km deur die Vrystaat, is die Tastrap-span terug in Pretoria. Dié tog, wat op 21 November 2016 begin het, was daarop gemik om die publiek in te lig oor Solidariteit Helpende Hand se Skooltassieprojek.
Afrikaanse sanger, akteur se oog potblou ná onverwagse vuishou
ʼn Onbekende man het die gewilde Afrikaanse sanger en akteur die afgelope naweek uit die blou met ʼn vuis getakel. “Jaloesie? Of dalk het ek sy CD nie mooi geteken nie? Ons weet nie. But the show must go on!” het hy laat hoor.
Amerikaanse verkiesing 2016: Waarom het Trump gewen?
Die volgende vier jaar gaan ʼn interessante tyd in die Amerikaanse politiek wees, met heelwat veranderinge wat sal plaasvind. Dit hou ʼn groot geleentheid vir die konserwatiewe beweging in Amerika in.
Die man in sy groen onderbroek
Dit kan met enige van ons vreemdelinge in ʼn kommunistiese land gebeur.