Voorts kom dit voor of daar in regeringskringe dikwels ’n gebrek aan begrip is wat die land onder enorme druk plaas.
Alles vir Woensdag 7 Desember 2016
Talle sterf in Indonesië-aardbewing
Beeldmateriaal van plaaslike televisiestasies wys hoe liggame in swart sakke verwyder word.
Minister, daar ís rugbymuseums
Fikile Mbalula, die minister van sport en ontspanning, was die afgelope paar dae, soos gewoonlik, baie bedrywig op twitter en kon nie uitgepraat raak oor sy besoek aan Camp Nou in Barcelona nie.
Stappe aangekondig ná ‘boelie’-video’s
Die Wes-Kaapse departement van onderwys het stappe aangekondig nadat afgevaardigdes met die bestuur van die Stellenbosse Hoërskool Luckhoff vergader het oor twee boelie-video’s wat aan die lig gekom het.
‘Swak groei, swak vaste investering ernstige bron van kommer’
Statistieke Suid-Afrika (SSA) het Dinsdag die bruto binnelandse produk (BBP-) syfers vir die derde kwartaal van 2016 bekend gemaak.
John Block, medebeskuldigde gevonnis
John Block, voormalige ANC-leier in die Noord-Kaap en LUR vir finansies, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, en Christo Scholtz, sy medebeskuldigde en voormalige sakevennoot, is Dinsdag in die hooggeregshof in Kimberley gevonnis.
Luister: Witter as wit
Dis stil. Dis net die horlosie se getik-tik en Ouma se asemhaling wat die klein kamertjie vul. Dit en die bekende reuk van Ouma se smeergoedjies. Ek vryf Ouma se sagte bo-arm saggies. Sy reageer nie. Dis net ek en sy.
Joernalistiek beleef ʼn bestaanskrisis
Sosiale media veroorsaak dat die nuusbedryf vinnig beheer verloor oor nuus en die inkomste wat daarmee saamgaan.
Wat is die prys wat die Kubane betaal het?
Die Kubane – en linkse romantici wêreldwyd – het laasweek afskeid geneem van Fidel Castro. Nege dae lank het sy as deur Kuba gereis en Sondag is dit eindelik ter ruste gelê.
Gedagte vir die dag: Versoekings sal daar wees
Soos jy jou eie gesig sien as jy in die water kyk, so sien jy jouself in wat jy dink. Die doderyk en die onderaardse diepte kry nie genoeg aan dooies nie; ’n mens se oë kry nie genoeg van begeer nie. (Spreuke 27:19-20)