ʼn Ontleding van die vertoning van die rand teenoor die Amerikaanse dollar in 2016 vertel ʼn interessante storie oor die valutamarkte se gesindheid teenoor die Suid-Afrikaanse regering.
Alles vir Donderdag 8 Desember 2016
Saru glo geo-politieke indeling kan klubs red
Die SA Rugbyunie (Saru) glo die beoogde geo-politieke indeling van rugby kan slaag en dat veral klubrugby wesenlik baat daarby kan vind, en dit in `n groot mate `n reddingsboei aan die sukkelende klubstelsel kan bied.
Doodskis-video: Borgtoguitspraak gelewer
Willem Oosthuizen (28) en Theo Martins Jackson (29) wat daarvan beskuldig word dat hulle ʼn man, ene Victor Rethabile Mlotshwa, in ʼn doodskis ingedwing het, het Donderdag in die Middelburg-landdroshof verskyn waar uitspraak gelewer is rakende hul borgtogaansoek.
Seun (13) sterf ná val uit trein: ‘Ek sal nooit daaroor kom nie’
“Toe ek by JC kom, het hy nog gelewe. Hy het gesê ‘mamma’, maar ek het vir hom gesê hy moet eerder sy kragte spaar, die ambulans is op pad. So ʼn paar minute voor die ambulans opgedaag het, is hy oorlede.”
Vermiste Limpopo-vliegtuig gevind
Die vliegtuig wat Woensdagaand tussen Bela-Bela en Vaalwater in Limpopo vermis geraak het, se wrak is gevind.
Nuuskommentaar: Die bose magte wat om ons is
Die SAUK se de facto-grootbaas, Hlaudi Motsoeneng, slaan miskien die bal mis as hy sê daar is “onbekende (bose) magte” wat die SAUK wil vernietig, maar daar is beslis bose magte wat losloop soos blyk uit die jongste statistieke oor plaasaanvalle en plaasmoorde, die geweld teen vroue en kinders en vele meer.
Middelburg wil Goue Beker toe met nuwe vere
Met `n goeie borgskap en splinternuwe vere mik Nashua Middelburg vanjaar na niks minder nie as deelname aan die reeks om die Goue Beker.
[Resep] Droëwors
ʼn Heerlike resep om jou eie droëwors te maak! Dit is nie net ʼn lekker resep dié nie, maar sommer ook ʼn oulike Kersgeskenk.
Taalgebruik: wegdoen, weggooi
Taaltoffie ondersoek die verskil tussen “wegdoen” en “weggooi”.
Video: Doodskis-saak: Twee hoor oor borgtog
Die betogers het weer twee wit poppe wat aan ʼn stok vasgebind is voor die hof rondgeswaai.
‘Vermiste’ vrou se lyk gekry
Gina Smith (42) wat vermis was nadat sy Maandag die laaste keer lewend gesien is, se liggaam is Woensdag gevind.
Nuwe slaagstandaard vir wiskunde skokkend
Kenners het vandeesweek hul skok uitgespreek oor die besluit van die departement van basiese onderwys om die slaagsyfer vir wiskunde in gr. 7 tot 9 aan te pas tot net 20%.
Northampton was dié keer g’n engeltjies
Die welvaart van enige rugbyspeler, op watter vlak ook al, behoort die hoeksteen van enige span te wees.
[Entrepreneurskap] Finansiële onafhanklikheid
Jacques Basson, eienaar van Klipkouers, gesels met Hannes Dreyer en in hierdie onderhoud vertel hy hoe hy mense help om finansieel onafhanklik te word.
Meer as 80 000 kinders nog nie in Gauteng-skole geplaas nie
Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, het Woensdag gesê sy departement is gereed vir die 2017- akademiese jaar, ondanks die feit dat 82 279 leerders nog nie in skole geplaas is nie.
Aleppo – die jongste berugte, beleërde stad
Dalk het Trump die sleutel om die kruitvat te ontlont, maar moet nie jou asem ophou nie.
Kovsies kondig studentegeldverhoging aan
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het Woensdag ʼn studentegeldverhoging vir 2017 aangekondig.
Buys se brief aan Trump
Baie geluk met u verkiesing. As medeburger van ons planeet, wil ek graag ʼn voorstel vir u buitelandse beleid te maak, al besef ek dat u dit nie te lese sal kry nie. Die onsekerheid wat gepaardgaan met ʼn regeringswisseling in die VSA as supermoondheid, kan ʼn land se vriendskappe laat afkoel en vyande tot avonture aanvuur.
Twee kinders verdrink by Hermanus
Twee kinders het Woensdag by Onrus-strand in Hermanus in die Wes-Kaap verdrink.
Gedagte vir die dag: Tekens?
Daar staan ook geskrywe: Jy mag die Here jou God nie op die proef stel nie. (Matteus 4:7)