ʼn Baba het Maandag in die vroeë oggendure in ʼn huisbrand in Kaapstad gesterf.
Alles vir Maandag 12 Desember 2016
[Resep] Hoendersosaties
Die sosaties smaak die lekkerste wanneer dit pas berei is, maar kan vir 24 uur verkoel word. Dit kan ook bevries word vir 30 dae.
Inmengingsbeleid en die stryd teen skaarsheid en gebrek
In die konteks van ʼn swak wêreldwye ekonomie, die plaaslike nasionale begroting wat onder druk is en makro-ekonomiese risiko’s, waarvan die moontlikheid van ʼn volgende Europese skuldkrisis en broeiende probleme met China se ekonomie slegs twee is, is die kool van oormatige regulasie en nadelige beleid die sous nie werd nie.
NK-boer sterf ná mesaanval: ‘Hy was my sielsgenoot’
“Daar was bloed oral. By die agterdeur, bloedstrepe teen die yskas, teen die badkamermuur en ʼn bloedplas op ons slaapkamervloer waar Hennie geval het. Net bloed orals.”
Video: Twee sterf in N14-ongeluk
Twee mense is Maandagoggend dood en minstens 11 beseer in ʼn ongeluk op die N14-snelweg tussen Centurion en Krugersdorp in Gauteng.
Entrepreneurskap: Hierdie mense inspireer my
Tyd vir nog ʼn bykomende bonusvraag en -antwoord van Jacques Basson van Klipkouers se onderhoud met dr. Hannes Dreyer.
Woord van die week: gimnasium
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “gimnasium”
Nuuskommentaar: Grondwet (en sy oepsies) onder die vergrootglas
Die 20-jarige herdenking van die ondertekening van die Grondwet is pas gevier. Meer as tevore is daar nou verskeie uitwysings van leemtes in die Grondwet wat sake vir die land bemoeilik, veral onder die huidige presidensie.
Man sterf ná motor in hawe beland
“Dit het soek- en reddingswerkers nagenoeg ses uur lank geneem om die motor op te spoor en by die man uit te kom.”
Die Bokke se toekoms bly duister
Die All Blacks kom oor sowat ses maande voor een van hul grootste toetse te staan wanneer hulle die Britse en Ierse Leeus in `n reeks van drie toetse pak.
Kleuter (4) val na sy dood
ʼn Vierjarige seun is Sondag dood nadat hy van die derde verdieping van ʼn gebou in Johannesburg geval het.
Meisie (14) kritiek ná bakkie rol
ʼn Tienermeisie is kritiek en agt ander mense beseer nadat ʼn bakkie Sondagmiddag teen ʼn wal op die R512 in Hartbeespoort afgerol het.
Man se lyk uit vlei gehaal
Lede van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) se Strandfontein-bemanning het Sondagoggend die liggaam van ʼn man uit die Zeekoevlei naby Kaapstad gehaal.
Oom Herrie se kerrie: Om begunstig te wees
Tereg kan oor oom Herrie se lêer geskryf word: “Guns” en ja ook “genade.”
‘Kitsbankrowers’ dood ná skietgeveg met polisie
Agt vermeende kitsbankrowers is dood nadat hulle in ʼn skietgeveg met die polisie naby Howick in KwaZulu-Natal betrokke geraak het.
Gedagte vir die dag: ’n Verhouding met God = vrede en vreugde
Ek is die ingang; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word. Hy sal in en uit gaan en weiding kry. ’n Dief kom net steel en slag en uitroei; Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed. (Johannes 10:9-10)