Ek weet nie wat die uiteinde van die koekgeveg was nie, want ons vreemdelinge is baie vinnig by die saal uitgeneem.
Alles vir Dinsdag 13 Desember 2016
Gedagte vir die dag: Ons het baie om na uit te sien
Ek is daarvan oortuig dat die lyding wat ons nou moet verduur, nie opweeg teen die heerlikheid wat God vir ons in die toekoms sal laat aanbreek nie. Die skepping sien met gespanne verwagting daarna uit dat God bekend sal maak wie sy kinders is. (Romeine 8:18-19)