Die polisie in Gauteng het oor die langnaweek meer as 1 000 verdagtes in die provinsie in hegtenis geneem.
Lees meerAlles vir Sondag 18 Desember 2016
Brink-gesin se ongeluk: ‘Hul geloof gee hul krag’
“Sy vrou is nog in ʼn ernstige toestand en hy moet die verlies van sy twee kinders hanteer.”
Bekende sakeman in huis doodgeskiet
Maroela Media vermeen die sakeman is Sondag in die vroeë oggendure doodgeskiet.
Huisroof: Boef kom sy moses teë
Gemeenskapslede het die polisie Sondag omstreeks 04:30 na die huis by Averillweg in Robertsham, suid van Johannesburg, ontbied. Waarskuwing: Die foto in die berig kan sensitiewe lesers ontstel.
Branderplankryers red pa en seun
“Met ons aankoms het ons verneem ʼn pa het die see ingeswem om sy seun wat in die moeilikheid beland het te probeer help.”
Mugabe staan weer vir president
“Die president moet aan die stuur bly tot hy doodgaan.”
Vierjarige verdwyn in see
“ʼn Gesin van Malmesbury was op die strand vir die dag.”
Ondersoek na skooluniform-monopolieë
Die ondersoek fokus glo spesifiek op voormalige Model C-skole en private skole.
Tientalle dood in selfmoordbomaanval
Die militêre kamp is vroeër vandeesmaand ook geteiken.
Uitvinder van die Heimlich-maneuver sterf
“My pa was ʼn fantastiese man wat baie lewens gered het.”
Man glo in rivier gedwing ná rooftog
Die polisie in Limpopo soek saam met die gemeenskap na ʼn man wat glo nadat hy deur gewapende mans beroof is in ʼn rivier gedwing is en sedertdien verdwyn het.
Jong skaakspeler ernstig beseer in motorongeluk
Een van Suid-Afrika se belowendste junior skaakspelers, Michael Sweetbert (11), en sy pleegpa het albei ernstige beserings in ʼn motorongeluk naby Parys in die Vrystaat opgedoen.
Video: Gewapende mans op plaas: ‘Dit moet waarskuwing wees’
“Ek is dankbaar dat niemand beseer of op geskiet is nie. “
Jong man vas oor renosterhoring
Volgens Hlathi het polisiebeamptes gesien hoe ʼn ongeïdentifiseerde man uit die huis hardloop met ʼn sak in sy hand.
Gedagte vir die dag: God het vir jou meer in gedagte
Toe Abram nege en negentig jaar oud was, het die Here aan hom verskyn en vir hom gesê: “Ek is God die Almagtige. Lewe naby My en wees opreg! Ek sal my verbond met jou sluit en baie, baie mense uit jou laat voortkom.” (Genesis 17:1-2)