Christo van der Merwe, Poppie van der Merwe (3) se biologiese pa, het Maandag in die Brits-landdroshof gesê hy is dankbaar dat Louisa Koekemoer agter tralies is, want “dit is waar sy hoort”.
Lees meerAlles vir Maandag 19 Desember 2016
Broers swaar gevonnis vir moord op pensioentrekker
Twee broers is swaar tronkstraf opgelê vir ʼn huisroof verlede jaar wat gelei het tot die dood van ʼn 64-jarige pensioentrekker van Ladysmith in KwaZulu-Natal.
Nóg ʼn tragedie ruk Helpende Hand
“Hierdie Kerstyd sal vir lank in die Helpende Hand-span se geheue agterbly as ’n hartseer tyd. Dis vir ons ’n dubbele slag met die verlies van Danie se kinders en nou Monica se afsterwe.”
Poppie-moord: ‘Ek’t nog nooit so ʼn brutale aanranding gesien’
Die staatsaanklaer in die Poppie van der Merwe-moordsaak het Maandag in die hof gesê hy het in sy hele beroep nog nooit ʼn driejarige kind gesien wat so “brutaal aangerand is” soos Poppie nie.
SA soldaat sterf in DRK
ʼn Suid-Afrikaanse soldaat is tydens ʼn skietgeveg in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) dood.
ToekomsVenster: Onweerstaanbare liefde
Mense (harte) verkrummel in sy teenwoordigheid; alle weerstand behoort soos mis voor die son te verdwyn. Betoon besondere dankbaarheid hierdie Kerstyd vir die onverstaanbare en onweerstaanbare liefde van God.
Pecanwood-moord: Seun sy borgtog kwyt
Mark Warona Zinde, wat verdink word van die moord op sy ma, Hope Zinde (50), se borgtog is Maandag in die Brits-landdroshof teruggetrek.
Poppie se ma hoor oor borgtog
Louisa Koekemoer het Maandag verskeie kere in trane uitgebars in die Brits-landdroshof waar sy verskyn het in verband met die dood van haar dogtertjie.
Jy kan dalk gou WhatsApp-boodskappe uitvee, wysig
WhatsApp-gebruikers sal dalk binnekort boodskappe wat aan iemand anders gestuur is, kan wysig of verwyder.
[Foto’s] Gary Player se R50 miljoen huis wek groot belangstelling
Die Gholf-legende Gary Player, se perdeplaas wat naby Colesberg in die Karoo geleë is, is onlangs vir R50 miljoen in die mark gesit, en volgens sy eiendomsagent wek dit groot belangstelling.
SAUK-raad se voorsitter bedank
Prof. Mbulaheni Maguvhe, voorsitter en enigste oorblywende lid van die SAUK-raad, het bedank.
Woord van die week: joernaal
Die woord van die week is “joernaal” – Taaltoffie ondersoek die oorsprong van die woord.
Trane in hof: ‘Ek het nooit aan Poppie geraak nie’
Louisa Koekemoer, die ma van die driejarige Poppie van der Merwe, het Maandag in die beskuldigdebank van die Brits-landdroshof in trane uitgebars toe die ondersoekbeampte oor Poppie se beserings getuig het.
Allister, onthou jy nog wat in 2000 gebeur het?
ʼn Mens hoef seker nie alles te glo wat in die koerante staan nie, maar as dit alles waar is, kan die kop maar net geskud word.
Pta-man se noue ontkoming met haai in Plet
“Die trefslag het veroorsaak dat hy in die lug in geslinger is, waarna hy in die water beland het.”
Nee oom, ek gaan jou nie soen nie!
Hoe gemaak as jou kind nie vir ouma of oupa nie wil soen nie? Hoe leer jy jou kind oor grense en veiligheid, sonder om vriende en familie seer te maak?
Video: Hondekind stap op twee bene rond
Anne Grantham se video van ʼn hond wat ʼn hele ent ver in ʼn hospitaal op twee bene loop, boonop met ʼn rokkie aan, het die internet op hol.
Moord op sakeman: ‘Ons harte is stukkend’
“Dit was een groot nagmerrie. Ons harte is stukkend. Wat gaan ons doen sonder die anker in ons lewens?”
Afrikaans is Groot, Groter, Grootste!
En wat die aanbieding betref, is dit elke jaar natuurlik anders, en om die verhoog en al die elemente daarvan te bou was soos ’n legkaart. ’n Deel is in Doebai aanmekaargesit, ’n ander deel in Holland, nog een in Duitsland …
2016 se musiek
Die nuweling van die jaar is ongetwyfeld Refentse, wat diep in Afrikaanse musiekliefhebbers se harte gekruip het met sy album My hart bly in ʼn taal.