Mark Zuckerberg, uitvoerende hoof van Facebook, het ʼn lawwe video vrygestel oor ʼn virtuele assistent wat hy persoonlik vir hul gesin gebou het, genaamd Jarvis.
Alles vir Woensdag 21 Desember 2016
Gedig: My kind
“En dan, as jy gebore word, sit ek my vinger in jou vuis; hoor hoe jy saggies asemhaal en ek weet jy’s eindelik tuis…” Uit “My kind” deur Coenie de Villiers
Nuuskommentaar: “Happy holidays” versus “Geseënde Kersfees”
In Suid-Afrika begin “Happy Holidays” nou in al hoe meer sfere nesskop en word die eintlike Kersboodskap rondom Jesus se geboorte al hoe meer eenkant geskuif.
Seun (10) se lyk by verlate plaashuis gekry
Die Port Alfred-polisie in die Oos-Kaap het ʼn ondersoek van stapel gestuur nadat die liggaam van ʼn tienjarige seun langs ʼn verlate plaashuis gevind is. Die seun is Saterdagoggend vir die laaste keer lewend gesien.
Faf se lot nog onseker
Du Plessis is in November daaraan skuldig bevind dat hy met die bal gepeuter het tydens ʼn kriekettoets teen Australië.
‘Demokrasie staan tussen ons en ANC-diktatuur’
Dis duidelik dat as Zuma en die ANC hul sin kry, Suid-Afrika ’n tipiese illiberale demokrasie sal word.
Vandag… kan jy jou hart deel
In ʼn tyd van negatiwiteit kan positiewe gedagtes altyd berge versit. Deel vandag jou positiewe storie, gebeurtenis of waarneming.
Die soustrein is besig om te ontspoor
Dit was nou nie die nuus waarmee van Suid-Afrika se weggooikinders sou wou wakker word nie.
Polisieman in Jhb doodgeskiet
ʼn Polisiesersant is Dinsdagmiddag in Johannesburg doodgeskiet terwyl hy ʼn man wat vermoedelik by ʼn rooftog betrokke was, agternagesit het.
Lise Brink: ‘Volgende paar dae krities’
“Hy is baie moeg want hy is heeltyd by die hospitaal.”
[Foto’s] Só lyk Kersvader se tuisdorp
Lapland is ʼn betowerende plek: Met ʼn magdom sterre en die noordelike ligte is dit geen wonder Kersvader woon in dié pragtige streek van Finland nie.
[Resep] Kerrievrugtesous vir frikkadelle
ʼn Geurige sous vir Kersete – dit is ook heerlik by hoender.
Talle dood ná vuurwerk-ontploffing
Daar was glo soveel as 2 000 mense by die vuurwerkmark toe die ontploffing plaasgevind het
OB kap terug oor ‘kwaadwillige’ berigte
Volgens mediaberigte het die nuwe OB gedreig om as gasheer te onttrek sou adv. Thuli Madonsela, haar voorganger, genooi word.
‘Hlaudi moet vervolg word’
“Ons sal verseker dat Motsoeneng en die ander betrokkenes verantwoordbaar gehou word.”
Gedagte vir die dag: Word weer kind
“Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie, want die koninkryk van God is juis vir mense soos hulle. Dit verseker Ek julle: Wie die koninkryk van God nie soos ’n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie.” Hy het [toe] die kindertjies … geseën. (Markus 10:14-16)