Die man en sy hond was alleen in die motor.
Alles vir Dinsdag 3 Januarie 2017
Boek: Afrikanerjoernaal. ’n Vervolgverhaal in 365 episodes
Afrikanerjoernaal neem sy leser op ’n reis wat elke uithoek van die Afrikanergeskiedenis se landskap besoek – ’n jaar lange verkenningstog wat die volle spektrum van die Afrikaner se historiese geheue in herinnering roep. Lesers kan verwonderd staan oor die minder bekende detail wat oor groot en kleiner gebeurtenisse weergegee word.
Seuntjie verdrink kort voor gesinsvakansie
“Chantal het toe gevra waar hy is en beide het na agter gehardloop, maar dit was te laat en hy was reeds in die swembad.”
Vandag se sportnuus
Ons val weg met die jongste oor die tweede kriekettoets tussen SA en Sri Lanka, wat gister op Nuweland in Kaapstad begin het.
Amper ʼn miljoen op Durban se strande vir Nuwejaar
‘n Totaal van 424 kinders het van hul ouers geskei geraak en talle mense is in hegtenis geneem.
[Resep] Soetpatats
Hierdie bykos sal soos poeding proe – net soos jou ouma dit gemaak het.
AfriForum en AfriSake dringend in hof om kragafsluitings te voorkom
AfriForum en AfriSake doen vandag in die hooggeregshof in Pretoria aansoek vir ʼn dringende interdik teen Eskom se planne om die kragtoevoer na agt munisipaliteite op 5 Januarie 2017 af te sny, weens dié munisipaliteite se versuim om hul rekeninge by Eskom te vereffen.
Nuuskommentaar: ANC herkoloniseer land vir ander
Is daar nog ʼn regering wat homself so graag probeer laat koloniseer?
‘Spoedvraat’ in hof
Die motoris is glo op die N2 betrap waar hy teen 224 km/h gery het in sy Golf 6 GTi.
Gewigtige besluit wag op Lichtenburg
`n Gewigtige besluit wag vanjaar op die bestuur en afrigters van Lichthenburg, wat verlede jaar die A-afdeling van die Luiperds se Neserliga gewen het.
Agt dood in twee ongelukke op dieselfde pad
Agt mense is Maandag dood in twee ongelukke op die Schoemanskloofpad buite Nelspruit in Mpumalanga.
Cockerill se afdanking `n les om te leer
Elke afrigter het sy rakleeftyd.
Sukses laat Likkewane steeds hoër mik
Ná die goeie seisoen wat Korrektiewe Dienste (KD) verlede jaar beleef het, reeds hard aan die werk om vanjaar nog groter hoogtes op en van die veld af te bereik.
Gedagte vir die dag: Jy is vir God belangrik
Deurgrond my, o God, deurgrond my hart, ondersoek my, sien tog my onrus raak. Kyk of ek nie op die verkeerde pad is nie. (Psalm 139:23-24)