“Ons [is] weer ʼn rooskleurige ‘goeie storie’ gevoer deur ʼn president wat die party se uitdunning oor die afgelope sewe jaar gelei het. Terwyl die res van die land vorentoe kyk, kan die ANC net liefdevol terugdink aan sy voormalige glorie.”
Lees meerAlles vir Sondag 8 Januarie 2017
Drie dood, vyf beseer in KZN-ongelukke
Drie mense is Sondag dood en vyf beseer in twee afsonderlike ongelukke in KwaZulu-Natal.
Vier dood nadat trok in groep vasjaag
Minstens vier mense is dood en 15 beseer, nadat ʼn vragmotor Sondag in ʼn groep soldate vasgejaag het terwyl hulle van ʼn bus in Oos-Jerusalem in Israel afgeklim het.
Soektog na vlug MH370 binnekort gestaak
Die soektog na die vermiste Malaysia Airlines Vlug MH370 word binne die volgende twee weke gestaak.
Zuma: ‘Radikale ekonomiese transformasie is die kern’
“Beslissender stappe moet en sal geneem word om groter ekonomiese insluiting te bevorder en swart mense se eienaarskap, beheer en ware leierskap oor die ekonomie te bevorder.”
Talle verdrink in vloedwater
Verskeie mense is dood en ʼn paar moes uit vloedwater gered word, nadat swaar reën die afgelope paar dae oor groot dele van die land geval het.
Zuma vra vir eenheid in ANC
“Ons moet veg teen hierdie euwels, omdat dit ons organisasie ondermyn. Ons kan nie met hierdie praktyke voortgaan nie. Die taak van hierdie beweging is duidelik. Elke lid, tak en struktuur moet daarop fokus om die ANC uit te bou en te versterk.”
Skoonheid verwelkom eersteling
“Welkom klein prinsie. Jy het ons harte gesteel en dit gevul met die grootste liefde en vreugde denkbaar.”
[Foto’s] Reddingswerker se liggaam uit vloedwater gehaal
Die liggaam van die reddingswerker wat verdrink het toe hy Saterdag probeer het om ʼn vrou uit vloedwater by Kwaggafontein in Mpumalanga te red, is gevind.
Kaapse kobra pik man in tuin
ʼn Kaapstadse man is Saterdag na ʼn hospitaal gehaas nadat hy deur ʼn Kaapse kobra in sy tuin in Goodwood gepik is.
ANC-vieringe: Ondersteuners stroom na stadion
Ten spyte van die gietende reën, het honderde mense reeds die Orlando-stadion in Soweto, Johannesburg, binnegestroom in afwagting op die ANC se 105de verjaarsdagvieringe en die jaarlikse 8 Januarie-toespraak.
Polisie trek ‘stropers’ na jaagtog vas
Die renosterhoring hou vermoedelik verband met ʼn stropingsvoorval in die Witpoort-gebied vroeër vandeesweek, toe ʼn renosterkoei en haar kalf geskiet en onthoring is.
N1 gru-botsing: Dodetal styg
Altesaam 16 mense is dood nadat ʼn minibus-taxi en bakkie Saterdag op die N1-Suid tussen Murrayhill en Hammanskraal, noord van Pretoria gebots het.
Gedagte vir die dag: Jy is ’n erfgenaam
En omdat ons sy kinders is, het God die Gees van sy Seun in ons harte gestuur, en in ons roep Hy uit: “Abba!” Dit beteken: Vader! Jy is dus nie meer ’n slaaf nie; jy is nou ’n kind van God. [Daarom] het God jou ook sy erfgenaam gemaak. (Galasiërs 4:6-7)