“Dis asof iemand oorlede is. Dit is ongelooflik hartseer en ʼn groot verlies – en sommer net so vinnig ook.”
Lees meerAlles vir Woensdag 11 Januarie 2017
Motorfietsryer sterf in Pta-botsing
Die motorfietsryer was reeds dood met paramedici se aankoms op die toneel.
[Foto’s] ‘Gruwelike mishandeling’ by slagpale ontdek
Honde het tussen hope van hul eie ontlasting gebly en is van die verrotte karkasse gevoer.
[Foto’s] Boere het hulp nodig na verwoestende veldbrand
Boere in die Calvinia-distrik in die Noord-Kaap sit met hul hande in die hare nadat ʼn verwoestende brand twee weke gelede ongeveer 25 000ha se weiding en plantegroei verwoes het.
Boeiende toets wag, ondanks SA-reekssege
Al het Suid-Afrika reeds die drietoetsreeks teen Sri Lanka gewen, is daar steeds heelwat op die spel in die derde toets wat Donderdag op die Wanderers begin.
Man pak boef wat vrou aanval
ʼn Vermeende dief het sy moses teëgekom toe hy ʼn huis in Port Elizabeth Woensdag probeer beroof het.
ATKV-oord ontruim weens brand
Hulle het geringe tot matige gevalle van rookinaseming gehad en tien van die mense is na die Worcester provinsiale hospitaal geneem vir verdere behandeling.
Jaguares: 2½ keer om die aarde in hul eerste Superreeks
Die Suid-Afrikaanse spanne het in die dae van die Super12- en Super15-reeks gekla oor die onregverdigheid om vir tot vier wedstryde van die huis te wees en langer vlugte na Australasië te onderneem as die Nieu-Seelanders en die Aussies.
ToekomsVenster: God is vir alle mense goed
God is vir alle mense goed. Selfs mense wat Hom nie erken nie maar dit is ʼn heerlike voorreg om vanuit die vertroue te kan werk dat God sorg. Alles werk ten goede vir dié wat Hom liefhet.
Sanger en gesin ontruim weens Kaapse brande
“Ons buurt is aan die brand. Huise om my het vlamgevat. Ons ontruim die gebied en vat net die belangrikste besittings.”
[Video] Skool se roerende huldeblyk aan Brink-gesin
Die Dirk Postma Gereformeerde Skool in Waverley, Pretoria, het Woensdag die roerende woorde van “Die Seënbede” tydens die skool se jaarlikse verwelkomings-seremonie aan die Brink-gesin opgedra.
Inwoners ontruim oor brand
Inwoners van verskeie buurte naby Simonstad word ontruim weens ʼn groot brand wat in die omgewing woed.
Mcllroy die gunsteling, maar verrassings is moontlik
Rory Mcllroy slaan Donderdag op die Glendower-gholfbaan in Ekurhuleni in die eerste ronde van die 106de SA Ope Gholfkampioenskap af as die groot gunsteling.
Trio verkoop glo vervalste matrieksertifikate vir R3 000
ʼn Geheime agent van die Valke het die trio by ʼn winkelsentrum in Botshabelo ontmoet nadat ooreengekom is om die vervalste sertifikaat te koop.
Gedenkdiens vir Brink-kinders gehou
“Danie en sy familie voel oorweldig deur die goedhartige ondersteuning wat hulle van die publiek af ontvang het en het hul wens uitgespreek om deur die gedenkdiens troos te bied aan almal wat hul gebede en gedagtes in die moeilike tyd aan die familie gewy het.”
Hof sê oor Engelse leerders vir Afrikaanse skole
Montana en Overkruin, twee Afrikaanse skole in die noordelike voorstede van Pretoria, het op 6 Januarie ʼn instruksie van die departement ontvang om die bykomende leerders in te neem nadat hulle toelatingslyste glo vroeër deur die departement goedgekeur is.
Dylann Roof gevonnis vir nege moorde
Die jurie het ná sowat drie uur se beraadslaging die besluit bekend gemaak.
Volkswagen stel elektriese I.D BUZZ-konsepmotor bekend
Die nuwe I.D. BUZZ-konsepmotor is onlangs in Detroit in die VSA gewys. Volkswagen praat van ʼn reikafstand in die omgewing van 600 km. Dit is voorwaar indrukwekkend vir ʼn elektriese motor, skryf Brendon Staniforth.
Saterdae was volmaak
Saterdae sal nooit weer dieselfde wees nie.
[Foto’s] Bekendes en hul jongspan op eerste skooldag
Die nuwe skooljaar het pas aangebreek en talle huise is op hul kop gedraai om te verseker dat die jongspan gerat, gereed en gepantser is vir dié nuwe skooljaar.