Graeme Storm het Saterdag in die tweede ronde van die SA Ope-gholfkampioenskap op Glendower in Edenvale ʼn telling van 67 aangeteken en is drie houe voor Rory McIlroy.
Lees meerAlles vir Saterdag 14 Januarie 2017
Lise Brink: ‘Ons sal moet sien wat God hiermee gaan doen’
Volgens Brink is God se groot genade in Lise se lewe duidelik sigbaar.
Proteas seëvier op Wanderers
Dit was die Proteas se eerste skoonskipreeks sedert hulle Pakistan in 2012/13 ook in al drie toetse geklop het.
Vier sterf in gru-botsing
“Die oorledenes is erg vermink in die ongeluk.”
SA egpaar dood gevind in VSA
“Dit is ʼn geweldige skok vir die familie.”
Tienerseun verdrink tydens visvanguitstappie
“Die seun se liggaam is kort hierna gevind en deur twee vissermanne na die oppervlak gebring.”
SA fotojoernalis in Sirië ontvoer
ʼn Suid-Afrikaanse fotojoernalis is in Sirië ontvoer en word steeds vermis ná beloftes dat hy vrygelaat sou word.
Maimane se besoek aan Israel veroordeel
Maimane se besoek kom nadat Solly Msimanga, burgemeester van die Tshwane-metro, besoek aan Taiwan afgelê het en ook erg onder skoot van die ANC gekom het.
Skape gesteel; talle in die veld geslag
“Dit blyk die verdagtes het 34 van die skape geslag en die ingewande in die veld gelaat voordat hulle met die karkasse en velle gevlug het.”
Pta-man verongeluk: Max herstel goed; ‘gesteelde’ hangertjie gesoek
“Hy het die silwer ketting altyd om sy nek gehad.”
Eskom gaan voort om krag af te sny
Eskom het gesê hy sal voortgaan om die kragtoevoer na munisipaliteite wat die kragvoorsiener geld skuld af te sny tensy daar reëlings getref word om…
Vrou aangeval naby Pta-winkelsentrum
ʼn Vrou is Vrydagaand naby ʼn winkelsentrum in Garstfonteinweg in Pretoria aangeval.
Boer en vrou wreed vermoor
ʼn Boer en sy vrou is Vrydag wreed vermoor op hul plaas tussen Jachtfontein en Westonaria, Gauteng.
Gedagte vir die dag: Bid vir ander mense
Ek bid dat Hy julle geestesoë so verhelder dat julle kan weet watter hoop sy roeping inhou, en watter rykdom daar is in die heerlike erfenis wat Hy vir die gelowiges bestem het, en hoe geweldig groot sy krag is wat Hy uitoefen in ons wat glo. (Efesiërs 1:18-19)
Hoë besoeker verras Tesselaarsdal
Dinge gons op Tesselaarsdal in die Boland nadat die plaaslike klub die afgelope vakansie deur `n hoë besoeker verras is.