Die veteraanaktrise Marga van Rooy, veral bekend om haar rol as Ella in Vetkoekpaleis, is Sondagmiddag oorlede.
Lees meerAlles vir Sondag 15 Januarie 2017
DA-kandidaat glo deur ANC-lede aangerand
Die DA het strafregtelike klagte aanhangig gemaak teen ANC-lede wat na bewering ʼn DA-wykskandidaat in Uniondale in die Wes-Kaap aangerand het.
Visvanguitstappie-tragedie: ‘Hy was ʼn spesiale jong man’
Die matriekleerder wat Saterdagoggend verdrink het toe hy en vriende met pylgewere vis gejag het, “was ʼn spesiale jong man”.
Konstante Storm wen op derde valbylputjie
Graeme Storm, wat met ʼn uitstekende 63 in die tweede ronde die voortou geneem het, het die SA Ope op die Glendowerbaan in Ekurhuleni Sondag op die derde valbylputjie gewen toe Rory McIlroy sy sethou verbrou het.
Twee vas ná moord op gesin
Twee verdagtes is in hegtenis geneem nadat ʼn egpaar van Noordwes en hul twee kinders, onderskeidelik drie en 22 jaar oud, in Desember in hul huis doodgeskiet is.
Lise weet nou haar kinders is oorlede
Lise Brink het Sondag gehoor twee van haar kinders is verlede maand in ʼn ernstige motorongeluk oorlede.
Twee mans probeer vergeefs drenkeling red
‘n Fietsryer en ‘n man wat met sy hond gestap het, het vergeefs ‘n drenkeling probeer red.
DA eis aksie ná gru-plaasmoord
“Die DA is geskok en hartseer oor nog ʼn brutale plaasaanval.”
Man deur hond doodgebyt
“Sy vrou en die tuinier kon daarin slaag om hom tot in die huis te trek.”
‘Misdaadsindikaat’ oopgevlek in Burgersfort
Die polisie het gesê verdere ondersoek word ingestel om te bepaal of die verdagtes moontlik by ander misdade in die omgewing betrokke was.
Nog ʼn Gauteng-polisieman doodgeskiet
ʼn Polisieman verbonde aan die Rosebank-polisiestasie in Johannesburg is vroeg Saterdagoggend doodgeskiet.
Man sterf ná motor rol
“Met ons aankoms op die toneel is die man se liggaam in die pad aangetref nadat hy glo deur omstanders uit sy motor getrek is.”
Ma skiet seuns en toe haarself
“Die 43-jarige vrou en haar 21-jarige seun is dood. Die vrou se 14-jarige tweelingseuns is gewond.”
Meisie sterf ná honde haar en boetie aanval
ʼn Driejarige dogtertjie is dood nadat sy en haar sesjarige boetie deur die gesin se honde aangeval is.
Gedagte vir die dag: God self blaas ons geloofsvlam aan
Om hierdie rede herinner ek jou daaraan dat jy die genadegawe wat God jou gegee het toe ek jou die hande opgelê het, soos ’n vuur weer moet aanblaas. Die Gees wat God ons gegee het, maak ons immers nie lafhartig nie, maar vul ons met krag en liefde en selfbeheersing. (2 Timoteus 1:6-7)