Kyk hoe verander iemand se voorkoms wanneer hy of sy die dwelmgebruik stopsit.
Alles vir Maandag 16 Januarie 2017
Man nié dood ná aanranding by kuierplek
ʼn Jong man wat Vrydagaand by ʼn nagklub in Brits in Noordwes aangerand is, is nie dood soos wat wyd in die gemeenskap bespiegel word nie.
Groot aanslag op Afrikaanse skole wag in 2017
Afrikaanse ouers en onderwysers kan hulle maar vir ’n baie moeilike jaar voorberei. Groot wysheid en geduld sal aan die dag gelê moet word om te verseker dat Afrikaanse skole in staat bly én gehou word om gehalte-onderrig te lewer, skryf Alet Rademeyer.
SA egpaar se dood in VSA steeds ʼn raaisel
“Dit is ʼn baie stil buurt en om al die polisie-aktiwiteit in die omgewing te sien was baie ongewoon.”
[Resep] Tropiese vrugte-ysies
Kyk eers watter bestanddele benodig word voor jy dié resep vir die kinders wil maak. Grootmense mag ook mos ysies eet …
Resepte vir natuurlike huishoudelike skoonmaakmiddels
Maak jou eie natuurlike meubelpolitoer of wasgoedseep.
Woord van die week: grabbel
Grabbel jy? Taaltoffie stel ondersoek in.
Nuuskommentaar: Die beer of die panda?
Sal Trump ’n keuse tussen Rusland en Rusland se buurman met wie hy ’n “spesiale verhouding” het, kan maak, of gaan die werklikhede van die internasionale politiek uiteindelik ook tot groot mate tot watertrappery lei?
Aankondiging oor Kuga-toekoms volg binnekort
Dit volg nadat daar nou al altesaam 47 Ford Kugas in die afgelope 13 maande vlam gevat het waarvan tien van die sportnutsvoertuie in Januarie in die ry aan die brand geraak het.
Fietsryer kritiek ná ‘tref-en-trap’
ʼn 23-jarige fietsryer is in ʼn kritieke toestand na ʼn hospitaal geneem nadat hy na bewering in Kyalami in Gauteng in ʼn tref-en-trap-voorval betrokke was.
Vlieëslaners en sweet speel ʼn groot rol in die Boesmankultuur
…die sterre vat jou hart, want die sterre is vir jou nie bietjie honger nie!
Video: Talle sterf toe vliegtuig in huise in ploeg
Altesaam 37 mense is dood nadat ʼn vragvliegtuig Maandagoggend in huise ingeploeg het toe dit in Bisjkek, die hoofstad van Kirgistan, neergestort het.
Maak 2017 jou JA-jaar
Ja-nee of nee-ja – is dit nie maar dieselfde ding nie? Nee, dit is nie!
Gids sterf ná hy in krokodilpoel beland
Werkers het op die grusame toneel afgekom.
Eskom-skuld: ‘Dank munisipale beamptes af’
Die Forum 4 Service Delivery (F4SD) het gesê munisipaliteite moet die beamptes afdank wat daarvoor verantwoordelik is dat hierdie munisipaliteite se Eskom-skuld nie betaal is nie.
Vandag se sportnuus
Die eerste Grand Slam van die nuwe jaar, die Australiese Ope, is aan die gang!
Vyf munisipaliteite se krag nie afgesny ná ooreenkoms
Eskom begin vandag om die kragtoevoer na munisipaliteite wat die kragvoorsiener geld skuld af te sny.
Vroue deur ‘drawwer’ aangeval by Klapperkop
“Dit is die agtste aanval by Klapperkop in die afgelope drie weke.”
Man verdrink tydens visvanguitstappie
ʼn Jong man het Saterdagaand verdrink terwyl hy saam met vriende visgevang het.
Oom Herrie se kerrie: Jan Spesiaal
Om ten beste te verduidelik wie Jan Spesiaal was kan ’n mens seker by een van sy talle hofverskynings begin, skryf Herman Toerien.