Hou die verhoudings in die gesin kerngesond, staan saam teen elke storm, deel in mekaar se vreugde en oorwinning, om aan die einde van die jaar dankbaar terug te kyk en te sien in watter groot seën die gesin gedeel het.
Alles vir Dinsdag 17 Januarie 2017
Natuurlike plaagbeheer
Die enigste raad is dat voorkoming nie beter as genesing is nie.
Hond glo geskiet ná krapmerk in gesig
Janse van Rensburg het die volgende oggend met ʼn haelgeweer na die plaas gegaan waar hy na bewering die hond geskiet en die karkas agterop sy bakkie gelaai het voordat hy weggery het.
Apartheidsgeld: Bank wil voorlegging maak
Absa beplan om voorleggings aan die openbare beskermer (OB), adv. Busisiwe Mkhwebane, te maak om “feitefoute en wetlike onakkuraathede” reg te stel in ʼn voorlopige verslag wat glo toon dat die bank gebaat het uit staatshulp in die apartheidsera.
[Resep] Denningvleis
Hierdie resep sal vleisliefhebbers opgewonde maak – en boonop is dit maklik ook!
Luister: Finansies met Wouter Snyman: Maak só gewone mense miljoenêrs
Snyman het onlangs in die Maroela Media-ateljee kom kuier om in ʼn reeks gesprekke te gesels oor onder meer “Gewone miljoenêrskap”, “Die sewe geheime tot welvaartskepping” en “Hoe om jou uitgawes te beheer en meer geld te maak”.
Diereregtegroepe juig oor ‘hartseerste vertoning’ eindig
Diereregtegroepe is in die wolke ná die Amerikaanse Ringling Bros. and Barnum & Bailey-sirkus Sondag aangekondig het sy deure gaan sluit.
Modderbaddens se dae getel
Die dae van ʼn modderbad, waar spelers met rustyd hul gesigte in emmers water moet afspoel en truie ruil, is dalk binnekort getel.
Gewilde aktrise verloof: ‘Jy’s my liefde, my beste vriend’
“Ek is meer as gereed om hierdie reis saam met jou aan te pak, my liefde en my beste vriend,” het die aktrise op sosiale media geskryf.
Anika Smit-moordsaak: ‘Smiley’ soek nou borgtog
“Ons houding was nog altyd dat sodra ons die uitslae gekry het en dit bekend is ons dan ʼn borgtogaansoek sal bring.”
Ondersoek ná skokvideo oor polisieman se dood
“Ons is uiters geskok en ontsteld deur die beeldmateriaal wat ons gesien het en wat aanlyn versprei word,” het die waarnemende nasionale polisiekommissaris gesê.
Soektog na vlug MH370 gestaak
Die soektog na die vermiste Malaysia Airlines Vlug MH370 is gestaak, byna drie jaar nadat die vliegtuig spoorloos verdwyn het.
Nuuskommentaar: Net een “show” vir 2017?
Tegnies, as optimisties na die verkiesingstrajekte gekyk word, is dit moontlik dat die hele “show” kan platval en dat ’n koalisie in 2019 aan bewind kan kom.
Idioom: In Abraham se skoot wees
Wat beteken dit?
Vandag se sportnuus
SA loop nou 2-1 voor in die reeks van vyf wedstryde. Die vierde wedstryd is vir môre geskeduleer.
EFF dreig om self boer in hegtenis te neem
Die EFF dreig om self ʼn boer van Limpopo wat die party van poging tot moord verdink, in hegtenis te neem.
Anika Smit-moordsaak: Verdagte weer in hof
André van Wyk (24), wat aangekla word van die moord op Anika Smit (17), sal na verwagting Dinsdag in die Pretoria-Noord-landdroshof verskyn.
[Foto’s] Brand op Tafelberg saai paniek
ʼn Inwoner van die omgewing het aan Maroela Media gesê die brandweer het omstreeks 04:00 Dinsdag met loeiende sirenes rondgery om mense wie se huise naby aan die brand was wakker te maak.
Styging in brandstofpryse verwag
Brandstofpryse sal na verwagting weer in Februarie styg.
Nagklub-skietery: ‘Aanvaller’ vas
Volgens die Turkse media is die vermeende skieter se vrou en eenjarige dogtertjie op 12 Januarie deur die polisie in hegtenis geneem.