Hierdie slaai is vullend en heerlik vir die werk of sommer ʼn maklike maaltyd by die huis.
Alles vir Maandag 23 Januarie 2017
Klant tydens rooftog by Pta-drankwinkel geskiet
ʼn 32-jarige inwoner van Pretoria-Oos is dood nadat hy Saterdagaand tydens ʼn mislukte rooftog in ʼn drankwinkel geskiet is.
Nuuskommentaar: Trump oor klimaat, evolusie, Rusland…
Pres Donald Trump het in sy toespraak na sy ampsaanvaarding onderneem om die VSA weer groot te maak. Daar is egter ʼn paar sake wat in die VSA erg verdelend inwerk en dit is interessant om te let op hoe hy dit reeds aangepak het.
Bekroonde Fokofpolisiekar-dokumentêr op ShowMax
Dit het minstens vier jaar geneem om ʼn dokumentêr te vervaardig wat vertel van die musiekgroep, Fokofpolisiekar, wat kultustatus bereik en die Afrikaanse musiektoneel hervorm het. Nou kan jy dié fliek ook heel eerste op ShowMax kyk!
Maroela Motors-padtoets: Opel Astra 1.6T – Wolf in skaapsklere
Die nuwe Opel Astra 1.6T is een van daai dinge wat met ʼn mens gebeur wat jou persepsies verander. ’n Regte wolf in skaapsklere, skryf Brendon Staniforth.
Onderwys is almal se verantwoordelikheid
Die aantal kinders wat uit die stelsel verdwyn bewys waarom ons land volgens die jongste statistiek met ʼn jeugwerkloosheidsyfer van 47,6% te kampe het, skryf Alana Bailey.
Woord van die week: Swanesang
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord, swanesang.
Hulp stroom in vir Calvinia-boere: ‘Krisis nog nie verby’
“ʼn Honger mens en ʼn honger dier is baie erg… ons is bekommerd.”
SA hokkie skud die jaarlange roes af
Die SA span het veel beter gespeel as wat die telling aandui.
Kêrel vas oor vermiste vriendin se voertuig
Die kêrel beweer glo hy en Pienaar was op 7 Januarie na Port Elizabeth onderweg, toe hulle ʼn uitval gehad het.
Omstandighede is rede
Hulle is trotse mense. Niemand op skool het ooit geweet uit watter moeilike omstandighede hierdie dogter kom…
Vandag se sportnuus
Die groot skok gister was toe die eerste gekeurde mans- en vrouespelers uitgeskakel is.
Rugby se Groot Sewe drosters
Reg of verkeerd, net soos in enige ander beroep is daar rugbyspelers wat ook nie hul verpligtinge nakom of hul kontrakte eerbiedig nie.
Klankkoerant – luistergenot nou reg oor Suid-Afrika
Klankkoerant, ʼn nuus-en-aktualiteitsprogram wat aanvanklik sy ontstaan by Pretoria FM gehad het, is nou by ʼn netwerk van radiostasies oor die hele Suid-Afrika gevestig.
Man probeer glo gesteelde beeste by veiling verkoop
ʼn 36-jarige man is in Vryburg in Noordwes in hegtenis geneem, nadat hy glo probeer het om gesteelde beeste by ʼn veiling op die dorp te verkoop.
Tiener vermis ná hy in see verdwyn
ʼn Soektog is van stapel gestuur na ʼn tienerseun, wat Sondag in die see aan die Suidkus vermis geraak het, toe hy saam met sy broer en vriende gaan swem het.
Wending in saak van vrou se ontvoering, moord
Die saak van die jong vrou wat ontvoer en vermoor is toe sy by ʼn Oos-Kaapse landdroshof vir haar man in hul motor gewag het, het ʼn nuwe wending.
Gedagte vir die dag: Vir ewig jonk?
Al is ons uiterlik besig om te vergaan, innerlik word ons van dag tot dag vernuwe. Ons oog is nie op die sigbare dinge gerig nie, maar op die onsigbare; want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare ewig. (2 Korintiërs 4:16b, 18)