Tradisionele Kaapse geregte soos waterblommetjiebredie, braaivleis, Kaapse kerrieafval en koeksisters word verkoop asook ’n verskeidenheid van Solms-Delta se wyne.
Alles vir Woensdag 25 Januarie 2017
Doodskis-video: Twee weer in hof ná Kersfees agter tralies
Willem Oosthuizen (28) en Theo Martins Jackson (29), die twee mans wat met ʼn kamera afgeneem is toe hulle na bewering ʼn ander man in ʼn doodskis gedruk het, het Woensdag weer te midde van ʼn groot mediateenwoordigheid in die Middelburg-landdroshof verskyn.
[Resep] Toffie-appels
Hierdie resep word in grootmaak voorberei – perfek vir die kerkbasaar, verkope by die skool of sommer ʼn groot verjaardagpartytjie.
[Video] Bejaarde erg mishandel: ‘Verpleegster’ hoor haar lot
“Dit is ongelooflik skokkend. Die vrou het die hel uit my ma uit geslaan en geskop.”
Uithouer, aanhouer
As jy ʼn geleentheid raaksien en dit val nie in jou portefeulje van sterk punte nie, gryp dit aan.
Poppie-moord: Ondersteuners drom saam by hof
Hulle het onder meer plakkate voor die hof neergesit met die woorde “Stop kindermishandeling”, “#Justice4Poppie” en “#NoBailForLouisa”.
Nóg ʼn waarskuwing vir Malema oor plan vir ‘dag van grondgrype’
Julius Malema, leier van die EFF, het nóg ʼn waarskuwing gekry ná sy uitsprake en voorgestelde plan om op 6 April vanjaar grond landswyd te beset.
Vandag se sportnuus
Intussen sukkel Rory McIlroy steeds met ʼn ribbesering en het hom onttrek aan aanstaande week se Dubai Desert Classic.
Fokus is op AB vir beslissende T20, eendagreeks
Die derde en laaste T20-krieketwedstryd tussen Suid-Afrika en Sri Lanka word Woensdag (18:00) op Nuweland in Kaapstad gespeel en die groot nuus is dat AB de Villiers uiteindelik weer vir die Proteas in aksie sal wees.
Gedig: Eerste risky liefdesliedjie
As ek weer in jou oepsedaisynooitgesien in jou spinnaker mag kom… Lees Marlene van Niekerk se gedig, Eersty risky liefdesliedjie.
Oorwinning vir ‘stille meerderheid’ op Tuks-kampus
“Ek wil nie hê net die hardste stemme moet op kampus gehoor word nie. Dit is vir my belangrik om ʼn atmosfeer op kampus te skep waar almal hul menings kan lug.”
‘Bazoeka’-student: Tugverhoor ná uitlatings
“Ter afsluiting, f** wit mense. Gee my net ʼn AK-47 of ʼn bazoeka sodat ek die regte ding kan doen en hierdie demoon-besete mense kan doodmaak,”
Venter en dalk ook Gary Gold sit afrigtersuittog voort
Brendan Venter se ooreenkoms om tot met die 2019 Wêreldbeker Italië se verdedigingsafrigter te wees, kon nie op ’n slegter tyd vir Suid-Afrikaanse rugbyondersteuners gekom het nie.
Nuuskommentaar: Trump se vroeë skuif teen aborsies
Dit lyk of die bewindsaanvaarding van pres. Donald Trump van die VSA ’n veel minder aborsie-vriendelike land gaan maak.
Tjekboek is al wat tel, sê Skotse rugbybaas
Wat sê ʼn president van ʼn rugbyklub wanneer sy span met 172-0 slae kry?
Vierde verdagte vas ná Haenertsburg-plaasaanval
Die vierde persoon wat na bewering betrokke was in die aanval op ʼn bejaarde egpaar in Haenertsburg in Limpopo, is Dinsdag deur die polisie aangekeer.
‘Amerika Eerste’, ʼn klap vir die wêreld
Vergeet die ideologie van etnisiteit en volksnasionalisme as enigste saligmakende idee onder die hemel. Dink prakties. Die grootste ellende in die afgelope 150 jaar is deur starre ideoloë – links én regs – meegebring, skryf Leopold Scholtz.
Rondloper Sylvester uiteindelik vry
Suid-Afrika se bekendste leeu, Sylvester, is uiteindelik vry.
Vermiste vierjarige gevind ná wegkruipertjie
Meer as 50 persone, insluitend polisiebeamptes, veiligheidspersoneel en plaaslike inwoners het twee ure lank na die jong meisie gesoek
Plaasmoorde en die pad vorentoe
Ondanks die toename in plaasmoorde is AfriForum steeds optimisties oor die positiewe invloed wat hul samewerking met die polisie vanjaar vir die voorkoming van plaasmoorde kan beteken.