Die Bulls pak die onbekende aan met aanstaande week se opwarm-ekskursie na Brisbane.
Alles vir Saterdag 4 Februarie 2017
Proteas jaag rekord op pienk Wanderers
Saterdag is die Wanderers weer pienk en plesierig wanneer die Proteas en Sri Lanka die derde van vyf eendagwedstryde speel. Die pienk-veldtog is ten bate van borskankerbewustheid en Johannesburgers ondersteun dit graag.
Gedagte vir die dag: Herhaal die waarheid
Hy is die Rots; sy werk is volmaak. Alles wat Hy doen, is reg. Hy is ’n getroue God, sonder enige onreg. Hy is regverdig en betroubaar! (Deuteronomium 32:4)