Die private ondersoeker Paul O’Sullivan sê sy en sy assistent se inhegtenisname is beïnvloed deur lt.genl. Khomotso Phahlane met die doel om die ondersoek na hom te ontwrig.
Lees meerAlles vir Dinsdag 14 Februarie 2017
Onnie by spogskool lol glo met seuns
“Kringtelevisiebeeldmateriaal wys glo hoe hy ʼn seun seksueel aanrand in die koshuis en later weer in die seun se kamer.”
EFF hof toe oor Zuma
“Die parlement moet dissiplinêre aksie teen Zuma neem of hom vervolg.”
Leerders van spogskool geskors ná naakfoto tot boelie-video lei
“Daar sal in die week van 20 tot 25 Februarie dissiplinêre verhore plaasvind.”
Talle vas ná 4 familielede op plaas vermoor is
Die polisie het die moordtoneel as “gruwelik” beskryf en gesê die moord was “onmenslik”.
ToekomsVenster: Om weer in die skoolbanke te sit
Here, ek wil ʼn leerling wees, klas hê by U. Maar Here, ek wil ook pouse by U hê. Verkwik my.
Steve se Trump-besoek: ‘Deursigtigheid ʼn knelpunt’
“Ek en Kommandosorg het nog nooit ontmoet nie. Toe deel iemand van dié groep ʼn foto van my op ʼn plakkaat as leier van ʼn nuwe party, waarvan ek niks weet nie. Dit was vir my te veel.”
Egpaar op Noordwes-plaas oorval
Die aanval op die egpaar is deel van minstens 30 plaasaanvalle wat reeds in Februarie in Suid-Afrika plaasgevind het.
Waternood bedreig Wes-Kaap ook die boere
Die versengende droogte in die Wes-Kaap wat na berig word tot gevolg het dat Kaapstad nog net 110 dae se water oor het, knyp nie net die stad nie. Ook die landbou trek noustrop, met die besproeiingsboere langs die Bergrivier wat nou moet meet en pas om skade te voorkom.
Paul O’Sullivan se assistent in hof
Die forensiese speurder Paul O’Sullivan se assistent, Sarah-Jane Trent, het Dinsdag in die Pretoria-landdroshof verskyn op ʼn aanklag dat sy haarself as ʼn werknemer van die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) voorgedoen het.
Die Nokia 3310 maak ʼn terugkeer
Dié selfoon was veral gewild vir sy lang batterylewe, sy byna “onvernietigbare bou” en die speletjie “Snake”.
Groot wending in ‘Bethal-moordkomplot’
Die saak van die sogenaamde Bethal-moordkomplot het ʼn groot wending geneem met die inhegtenisneming vandeesweek van die vermeende meesterbrein.
Nuuskommentaar: Zuma en Trump se trieng-trieng
Hoeveel kan gelees word in pres. Donald Trump se oproep aan pres. Jacob Zuma?
Motief vir Bela-Bela-plaasmoord onbekend
‘n Woordvoerder van die polisie het die oorledene as Ryno Janse van Rensburg geïdentifiseer.
By die dood en terug, nou lééf sy, sê Afrikaanse sanger oor baba
Die Afrikaanse sanger en sy vrou moes “steun op hul geloof” ná een van die moeilikste tye nóg. Dokters se woorde was verdoemend, maar hulle het die stryd van ʼn leeftyd aangepak.
So werk private vervolgings
Private vervolgings is inderdaad moontlik in Suid-Afrika. Dr. LG Curlewis verduidelik hoe en wanneer private vervolging gedoen kan word.
Man op Limpopo-plaas doodgeslaan
ʼn Man se liggaam is Dinsdagoggend deur ʼn werker op ʼn plaas in die Roodekuil-gebied buite Bela-Bela in Limpopo aangetref nadat hy vermoedelik buite sy huis doodgeslaan is.
Lesse te leer uit parleboendoe-debakel
Die chaotiese gebeure moet egter nie die aandag van die feit aflei dat Zuma steeds sy rasse-obsessie bly voortdryf nie.
Groot tropiese sikloon naby SA verwag
Die Suid-Afrikaanse weerdiens (SAWD) hou die afgelope paar dae die ontwikkeling van ʼn tropiese weerstelsel in die Mosambiek-kanaal dop.
Vier tydens plaasaanval vermoor
Vier mense is in ’n plaasaanval in Balfour, Mpumalanga vermoor.