Kosblik-pak vir die gesin behoort nie te moeilik of tydsaam te wees nie. ʼn Bietjie beplanning kan ʼn groot verskil maak, want as jy aandetes so beplan dat daar iets oorbly of op ʼn nuwe manier aangewend kan word, is die helfte van die werk reeds gedoen.
Alles vir Dinsdag 14 Februarie 2017
Om Walker te kies, is uit nood gebore
Hallo oupa, waar’s die ouetehuis?
Vier tog in liefdesnaam Valentynsdag
Dit het gebeur: Valentynsdag is geweeg, en te lig gevind, en dít sal nie deug nie. Dié dag het immers hoop gebring.
Kyk na ons kinders, vra ouers wat dae ná mekaar sterf
“Die waarheid is dat niks jou kan voorberei op die seer en die wroeging wanneer jou ouers vyf dae ná mekaar sterf nie.”
Vandag se sportnuus
Vier Varsityrugbywedstryde is Maandagaand gespeel.
Meisie (15) ná kerk glo deur sewe minderjariges verkrag
Vier minderjariges verskyn Dinsdag en Woensdag in die Zastron-landdroshof in die Vrystaat in verband met die beweerde bendeverkragting en aanranding van ʼn 15-jarige meisie.
Entrepreneurskap in ʼn blik(sim)
Weekliks het sowat 25 leë kondensmelkblikkies in die vullisblik beland en ek het dadelik begin dink wat kan ek daarmee doen …
UV keer ontwrigting by rugbywedstryd
Dit volg amper presies ʼn jaar nadat chaos op dieselfde veld uitgebreek het.
Gedig: (Edms. Bpk.)
Hierdie gedig van Wilhelm Jordaan is maar net een van die vele mooi gedigte in Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte.
Nuuskommentaar: ’n Polisiestaat wat hik en stotter?
Gebeure die afgelope paar dae dui kommerwekkend al meer op tekens van ’n polisiestaat.
Trump speel gholf saam met Ernie Els
Die Suid-Afrikaanse gholfspeler Ernie Els en pres. Donald Trump van Amerika het die naweek saam gholf gespeel.
Liefde is in die lug
Iets blink in die sonlig toe sy haar arms beweeg en hy staar geskok na die ring met die reusediamant aan haar ringvinger. Sy hart mis ’n slag en hy sluk droog.
Hoe weet jy wanneer God met jou praat?
“Die Here praat hardop met sommige mense en soms praat Hy deur geleenthede of omstandighede, maar Hy praat in die besonder deur Sy Woord en daardie stil stem hier binne in jou binneste.”
[Video’s] Paul O’Sullivan vrygelaat
Die forensiese speurder Paul O’Sullivan is Maandagaand laat vrygelaat nadat hy vroeër die dag naby die kantoor van sy regsverteenwoordiger in Pretoria in hegtenis geneem is.
Vier gevonnis vir wrede moord
Sy het op die grond geval waarna hulle haar met bierbottels geslaan, geskop en op haar getrap het. Die mans het haar bebloede liggaam in ʼn laken toegedraai en haar liggaam na ʼn veld gedra en in ʼn drein gegooi.
Oud-polisiesegsman se appèl geweier
Vincent Mdunge, voormalige kolonel en woordvoerder van die polisie in KwaZulu-Natal, se appèl teen sy skuldigbevinding aan bedrog en vervalsing van ʼn matrieksertifikaat is van die hand gewys.
Gedagte vir die dag: Nog voor jy roep
Ek sal hulle antwoord nog voor hulle na My roep. Terwyl hulle vra, sal Ek hulle gebede verhoor. (Jesaja 65:24)