Droom, dink en leef in Afrikaans. Deur dit te doen, aanvaar ons verantwoordelikheid vir Afrikaans. Afrikaans is immers deel van ons DNS. Daarom is Afrikaans vir ons veel meer as net nog ʼn taal.
Alles vir Donderdag 16 Februarie 2017
Cornal Hendricks meld hom in Pretoria aan
Die voormalige Springbokvleuel Cornal Hendricks ondergaan mediese en fiksheidstoetse by die Bulls.
Wat jy moet weet oor Dineo
Swaar reën sal na verwagting vanaf Donderdagaand oor die Laeveld van Mpumalanga en Limpopo voorkom.
Wat het jy teen wittes? wil LP by Zuma weet
“Agbare president, wat het jy teen wit mense in Suid-Afrika? Elke keer dat iets fout gaan, blameer jy die wit mense van Suid-Afrika.”
Spotprent 16 Februarie 2017
Jerm se spotprent vir 16 Februarie 2017
[Resep] Mielie-kaas-en-spek-bierbroodjie
Dié broodjie hou by bekende smake en kry ʼn byderwetse voorkoms met repe stronkmielies bo-op.
[Foto’s] Afrikaanse aktrise trou stilletjies, deel troufoto’s
Die veelbekroonde Afrikaanse aktrise, wat sommer stilletjies met haar kêrel afgehaak het, het vandeesweek haar troufoto’s met aanhangers gedeel.
Afrikaanse Wikipedia: Geloofwaardig en betroubaar
Hoe weet mens of die inligting op Wikipedia geloofwaardig is? Wie sien dit na en kyk dat nie sommer enige Jan Rap en sy maat die inligting kan verander nie?
Maroela Motors-padtoets: Mazda 3 2.0 Astina, visueel belowend – lustelose hart
Die Mazda 3 2.0 Astina het al die tierlantyntjies – ʼn moderne en stylvolle ontwerp, gemaklike leersitplekke, klimaatbeheer, navigasie, spoedbeheer, Bluetooth én meer. Maar is die motor ʼn waardige mededinger?
Taalgebruik: vasberade of vasbeslote
Taaltoffie ondersoek die korrekte gebruik tussen “vasberade” en “vasbeslote”
Skoolskoen lei polisie na vermiste seun (7) se liggaam
Die liggaam van ʼn sewejarige seun is Woensdag gevind nadat hy vroeër vandeesweek ná skool nie by die huis opgedaag het nie.
Nuuskommentaar: Grondgryp sonder vergoeding en radikale ekonomiese hervorming
Groot ontsteltenis heers nadat min. Gugile Nkwinti gesê het die Grondwet moet verander word om grondroof sonder kompensasie te kan uitvoer.
Snuffelhond deur koedoe gegaffel
ʼn Teenstroperhond sterk aan nadat sy deur ʼn koedoebul gegaffel is.
Vandag se sportnuus
Die 65ste Duzi-kanomarathon het vanoggend by Kamps Drift in KwaZulu-Natal begin. Die roeiers sal sake oor drie dae uitspook tot by die eindpunt in Durban.
Blinde barista droom van eie koffiewinkel
“Ek het as kind vir my maats gevra of hulle ook net met een oog kan sien.”
Man weer in hof ná werker in ‘jagongeluk’ sterf
Die man wat na bewering ʼn plaaswerker doodgeskiet het omdat hy hom in die donker vir ʼn bosvark aangesien het, sal weer vandag in die Modimolle-landdroshof in Limpopo op aanklag van moord verskyn.
R22 miljoen se gesteelde sigarette teruggevind
Sigarette ter waarde van nagenoeg R22 miljoen, wat tydens die kaping van ʼn vragmotor gesteel is, is tydens ʼn gesamentlike poging deur die polisie en beamptes van die Johannesburgse metropolisie teruggevind.
Lesersbrief: Balfour-plaasmoord en ʼn ope brief aan Zuma
Mnr. Zuma, ek staan vandag by die hek van die plaas waar vier waardevolle mense ʼn weldadige dood in Balfour gesterf het. Doodgewone mense, mnr. Zuma, mense wat elke dag doodgewone goed gedoen het.
SAL sal uitspraak oor R1,16 miljard bestudeer
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het Woensdag gesê sy regskenners sal die uitspraak van die Johannesburgse hooggeregshof, dat SAL ʼn bedrag R1,16 miljard aan Comair moet oorbetaal vir skadevergoeding, bestudeer.
Haatspraakwetgewing en die kerk
Die kriminalisering van kommunikasie wat as normaal beskou kan word in ’n vrye en robuuste demokrasie, plaas ons op ’n gevaarlike koers van willekeurige beoordeling wat uiteindelik selfs tot die algehele onderdrukking van vrye denke en spraak kan lei.