Pravin Gordhan, minister van finansies, lewer Woensdagmiddag sy begrotingsrede.
Alles vir Woensdag 22 Februarie 2017
Pandabeer begin reis van VSA na China
Sy het die vlug van 16 uur met 22 kg bamboes, 1 kg appels, soetpatat en water aangepak.
Tien vas vir renosterstropery
Tien verdagtes is die afgelope week in afsonderlike voorvalle in Mpumalanga en KwaZulu-Natal in hegtenis geneem in verband met renosterstropery.
Hoekom het die ‘ou’ Aardklop gesneuwel?
Die lui van die doodsklok vir die Aardklop Nasionale Kunstefees in Februarie verlede jaar het skokgolwe deur die kunstefeesgemeenskap gestuur toe dié fees met onmiddellike effek gestaak is. Wat presies het gebeur, en hoe verhoed ons dit in die toekoms?
[Video] Herken jy dié drywende mielieboer?
ʼn Onlangse video wat op Facebook gedeel is, het mense omtrent aan die skater en gee weer hoop aan dié wat steeds bid vir reën. Herken jy dalk die boer wat tussen sy mielies dryf? Stuur vir ons ʼn e-pos na [email protected] of lewer kommentaar op Facebook.
‘Afrikaners het genoeg gedoen vir versoening in SA’
Die FAK se NP van Wyk Louw-sentrum het in 2016 ʼn meningspeiling gedoen as deel van ʼn nuwe projek om Afrikanerpersepsies en -menings te toets.
BTW betrek almal in die land
BTW is dus inklusief en transaksie-gedrewe en sal beslis die belasting-gaping verklein en die Staat ʼn bykomende inkomste van R30-miljard besorg.
Vliegtuig doen noodlanding op wynplaas
Paramedici het die vliegtuig gevind waar dit in ʼn veld gelê het. Dik rook het by die enjin uitgeborrel.
Oom Herrie se kerrie: Pasop! Hier kom die Bliksembende
Dis weer tyd vir die minister van geen finansies om sy verkleiningsrede te lewer. Ja, arme minister Gordhan moet maniere vind om die land se…
Gedig: die herfshuis
…vanaand dra ek ʼn blonde rok langs die pootjiesbad
“Tess” spook by aktrise
“Dit voel of ek skielik te veel van die wêreld weet. Al die dinge waarteen ek myself beskerm het, is nou daar. Die boksies is oopgemaak en dit kan nie weer toegemaak word nie.”
Nuuskommentaar: Die oorlog van en teen die media
Min mense besef in watter leeuwêreld die media hulle bevind.
Meer toeriste besoek SA in 2016
“Ons het dit reggekry om te bewys Suid-Afrika is ʼn bestemming waar besoekers waarde vir hul geld kry.”
[Foto’s] Dwelmfabriek in Limpopo oopgevlek
Die polisie in Limpopo het ʼn dwelmfabriek in die Groblersdal-omgewing oopgevlek.
Hof beslis oor onttrekking aan Strafhof
ʼn Volbank van drie regters het die aansoek in Desember aangehoor en het Woensdag ʼn eenparige uitspraak gelewer.
[Foto’s] Swaar reën veroorsaak chaos
Swaar reën in Noordwes, die Vrystaat en Gauteng het Dinsdag chaos veroorsaak met motors wat in vloedwater vasgekeer is, geboue wat oorstroom het en paaie wat gesluit moes word.
Lesersbrief: Jy moet besluit, Pappie
Dit help nie om te vra waar gaan alles dan heen nie. Jy moet besluit.
[Resep] Roosterkoek
Die lewe sou darem wonderlik gewees het as roosterkoek as ʼn groente getel het…
Boek: Waardes vir woelwaters
Dié handleiding vir elkeen wat ernstig is daaroor dat kinders met gesonde kernwaardes moet grootword.
Man doodgeskiet: Twee bendelede spoedig vasgetrek
Twee mans, wat vermoedelik deel is van ‘n bende, is Dinsdagmiddag in Port Elizabeth in hegtenis geneem kort nadat ʼn man in sy motor voor ʼn huis in die stad doodgeskiet is.