Die Blues het die 2017-Superreeks op die beste denkbare manier afgeskop toe hulle die Rebels Donderdag in Melbourne 56-18 geklop het.
Alles vir Donderdag 23 Februarie 2017
Twee geskiet tydens kapingsvoorval op M1
ʼn Johannesburgse metropolisiebeampte en nog ʼn persoon is gewond nadat ʼn skietgeveg Donderdagoggend tussen vermeende kapers en die metropolisie op die M1 in Woodmead, noord van Johannesburg, uitgebreek het.
[Video] Begrotingsrede met Lego’s verduidelik
Is die begrotingsrede wat gister gelewer is vir jou een groot deurmekaarspul? Die Gordon Institute of Business Science (GIBS) het ʼn Lego-weergawe van minister Pravin…
Begrotingsrede 2017: Vat van rykes om aan armes te gee
“Dit is die realiteit – Suid-Afrika kan eenvoudig nie meer hierdie kankergewas verder finansier nie.”
Nuwe hoop vir swanger vroue met pre-eklampsie
ʼn Belangrike nuwe behandeling wat moontlik jaarliks die lewe van 60 000 swanger vroue kan red, word tans getoets.
Demokrasie deur regspraak
ʼn Regering deur die howe is ongesond, maar tans is dit die land se enigste redding. Laat ons maar net hoop dit bly so en dat geregtigheid op die lang duur sal seëvier.
‘Ek het heeltemal obsessief geraak oor die film’
“As vrou en ma lê ek soveel nagte wakker en is so bekommerd oor hoe vroue en kinders in ons land behandel word…”
[Foto’s] Boere ruk op na hof ná Balfour-plaasmoord
ʼn Groot groep boere en lede van die boeregemeenskap het buite die Balfour-landdroshof bymekaargekom waar ʼn verdagte verskyn het in verband met die gru-plaasmoord vroeër vandeesmaand wat vier lewens geëis het.
[Video] Model se waaghalsige fotosessie lei tot herrie
“Elke keer wat ek na die video kyk word my handpalms sweterig.”
Liefde is …
Liefde is vir almal – dit vra nie hoe oud jy is óf hoeveel jy weeg nie.
Goeie nuus vir diegene met geliefdes in die buiteland
Wêreldwyd wil vir jou die platform skep om saam met ander Suid-Afrikaners oor die wêreld heen te kuier, soos net Suid-Afrikaners kan.
Verloofde van bekende skrywer skuldig aan moord
Hy het haar vir weke lank bedwelm en later verwurg. Hy het haar liggaam saam met die liggaam van haar hond in ʼn afvalput in hul erf gestort.
Soos Uilspieël lyk
Taaltoffie ondersoek die herkoms van “Uilspieël”
Twee vas ná gru-aanval op renosterbewaarplek
Twee mans is in hegtenis geneem ná ʼn aanval op ʼn renosterbewaarplek in KwaZulu-Natal waartydens ʼn vrou verkrag en twee renostertjies geskiet en onthoring is.
‘n Tydskrif vir die romantiese hart
Ontvlug na ’n plek waar liefde vir altyd en ewig is.
[Resep] Garnale met peri-peri sous
Daar kan vinnig huismoles ontstaan as daar nie genoeg kos vir almal is nie, veral as ʼn mens garnale voorsit…
Hou by die Kerskalkoen, al hou jy nie daarvan nie
ʼn Mens krap nie waar dit nie jeuk nie.
Onttrekking aan die Internasionale Strafhof gaan Suid-Afrika se beeld nog meer skaad
As sulks is dit die morele plig van ’n land soos Suid-Afrika om nie onkrities teenoor die hof te staan nie, maar juis te help bou aan die onafhanklikheid en rekord daarvan.
Oorsaak van Natasha Potgieter se dood bekend
Die ouers van Natasha Potgieter sê hulle sukkel steeds om ʼn mate van berusting te vind, al weet hulle nou wat die oorsaak van hul dogtertjie se dood was.
Drie sterf in Rustenburg-vloede
Drie mense is in die Rustenburg-omgewing in Noordwes dood ná oorstromings in die gebied.