Jerm se spotprent vir 23 Februarie 2017
Alles vir Donderdag 23 Februarie 2017
Nuuskommentaar: Het Gordhan tyd gekoop met radikale ekonomiese ontwikkeling vir inklusiewe groei?
Die begrip radikale ekonomiese bemagtiging is onlangs deur pres. Jacob Zuma in sy staatsrede gebruik en het in die wyse waarop hy dit ingespan het, ’n slegte reukie opgedoen. Nou staan dit ook sentraal in die begroting.
Vandag se sportnuus
Die 2017-Superrugbyseisoen skop vandag af en daar is ʼn rits wedstryde dié naweek.
[Foto’s] Houtbaai-brand woed voort
ʼn Veldbrand in Houtbaai in Kaapstad het deurnag voortgewoed.
Begrotingsrede 2017: Hoër BTW sou belastingbasis verbreed het
“Sekere basiese voedselsoorte is uitgesluit van BTW en ʼn verhoging sou die armstes van die armes nie geraak het nie.”
SAPD tree weer nie op teen rassistiese werknemer nie
ʼn Polisielid is weer aangestel, ondanks die Menseregtekommissie (MRK) se ondersoek wat daartoe gelei het dat hy geskors en afgedank is.
Gemeenskap: Wat bedoel ons?
Dit bring ons by die belangrike punt. “Gemeenskap” soos wat dit deurgaans in die werk gebruik word, is gemeenskap by grasie van die feit dat beide konstituerende aspekte tegelyk aanwesig is.
Begrotingsrede 2017: Jan Alleman dok op vir tanende ANC-steun
“Teen byna 30% van BBP slurp staatsbesteding eenvoudig te veel van die plaaslike ekonomie op. Verdere druk op ʼn oorbelaste belastingbasis is eenvoudig onverantwoordelik.”
Gedagte vir die dag: Meer as wat jy kan verduur?
Elia het die woestyn ’n dagreis ver binnegegaan. Hy het toe onder ’n besembos gaan sit en gewens dat hy liewer maar moet sterf. “Ek het nou genoeg gehad, Here,” het hy gesê. “Neem nou maar my lewe … ” (1 Konings 19:4)