Engeland se rugbyspan word in baie kringe as die beste span in die wêreld beskou, maar die Rose het Sondag teen Italië van hul swakste rugby in jare gespeel.
Lees meerAlles vir Sondag 26 Februarie 2017
Ou Intervarsity-vyande, eenmalige wenner en ’n kroniese verloorder slaags
Die bestanddele vir Maandagaand se Varsitybeker-wedstryde is drie wedstryde tussen tradisionele Intervarsity-vyande.
Akteur sterf ná operasie
Hy was onder meer bekend vir sy rolle in Titanic en Twister.
Fedusa, Saptu: ‘Stop wrede plaasmoorde’
Dit is hoog tyd dat die regering dieper delf om die ware oorsake van plaasmoorde vas te stel eerder as om dit net as ʼn gewone misdaad af te maak.
Huldeblyke stroom in vir oudregter
“Sy afsterwe is ʼn reuseverlies vir die land.”
Man vermoor glo vriendin voor hy selfmoord pleeg
Hy het glo die deur afgebreek voor hy sy vriendin met ʼn mes doodgesteek het.
Eerste ronde: verroestheid pla nog maar oral
Die eerste naweek se Superwedstryde het naastenby verloop soos verwag is – en nou praat ʼn mens nie net van die Suid-Afrikaanse spanne of uitslae nie.
NW gaan voort met Zuma-standbeeld
Volgens die provinsiale regering is daar egter talle voordele aan die oprigting van die standbeeld aangesien dit as ʼn toeriste-aantreklikheid sal dien.
Zuma se staatsrede kos glo amper drie keer meer
“Die hartseer werklikheid is dat die staatsrede nie meer toeganklik is vir lede van die publiek nie.”
Tweeling verdrink in wasmasjien
ʼn Driejarige tweeling het verdrink nadat hulle vir ʼn wyle alleen gelaat is en in ʼn wasmasjien beland het. Volgens die polisie het die voorval…
Talle beseer toe motoris in skare inploeg
Die motoris het in die skare ingeploeg terwyl ʼn parade aan die gang was.
Wegholsege kan Argentyne vorentoe deurdra
Die Argentynse Vyftiental se wegholoorwinning Saterdag oor Brasilië kan hom vorentoe goed te pas kom in sy kop-aan-kop-wedloop met Amerika in die Amerikas-rugbykampioenskap.
Iere en Skotte steeds in wedloop, Franse en Wallis gly
Die agterdeur bly steeds oop vir Ierland of Skotland se rugbyspanne om die Sesnasies-reeks te wen, maar vir Wallis en Frankryk is dit neusie verby.
[Foto’s] ‘Motorsindikaat’ in Limpopo oopgevlek
Die polisie se provinsiale opsporingspan in Limpopo het ʼn vermeende motorsindikaat oopgevlek op ʼn kleinhoewe naby Polokwane.
Tien sterf in gru-botsing
Tien mense is dood in ʼn botsing buite Middelburg in Mpumalanga.
Hartswater-moord: Slagoffer se naam bekend
Sy hande was agter sy rug vasgebind.
Twee dood in trompop botsing
Die bestuurders van albei voertuie is op die toneel dood verklaar.
Moordtog: Vyf dood, twee verkrag en talle beseer
Vyf mense is dood en nege beseer ná ʼn groep verdagtes eers op mense in ʼn kroeg losgebrand en toe ʼn huis daar naby binnegestorm het in KwaZulu-Natal.
Gedagte vir die dag: Verleen waardigheid aan die swaarkry
My broers en susters, wanneer julle in allerhande beproewings beland, moet julle eintlik baie bly wees. Julle weet mos: Wanneer ’n mens se geloof ’n toets deurstaan, veroorsaak dit dat jy kan volhard. (Jakobus 1:2-3)