Vier mense is dood ná ʼn ligte vliegtuig Maandag in twee huise in Riverside in die Amerikaanse deelstaat Kalifornië vasgevlieg het.
Alles vir die maand Februarie 2017
Newcastle in sy noppies met proewe se sukses
Boschpick Newcastle Highlanders se hoofafrigter is in sy noppies met die vier spanne wat Vrydag vir die klub se proewe opgedaag het, in weerwil daarvan dat die deurdringende reën oefening verlede week onmoontlik gemaak het.
Hoe naïef wil mense wees?
Ons moet wakker word, en vinnig ook, en ons eie agenda begin bepaal in plaas daarvan om die ANC se agenda reaksionêr te volg.
SA in die pekel in sesde plek op wêreldranglys
Suid-Afrika is nou sesde op Wêreldrugby se ranglys na die verrassende oorwinning Saterdag van die beseringsgeteisterde Skotland oor Wallis.
Lofprysingsopname in prentjiemooi Cottonlands
Wees deel van ‘n lewendige DVD-opname by LIV in die prentjiemooi Cottonlands in KwaZulu-Natal
Nuuskommentaar: Grondroof en plaasaanvalle
Vandag se debat in die parlement, op versoek van die EFF, sal hopelik groter duidelikheid verskaf daaroor of grondonteiening sonder vergoeding tot ʼn wysiging van…
[Foto’s] Sangpaar spog met eerste pienkvoet
“Ons is so geseënd deur God se genade met dié bondeltjie vreugde. Ons lewe het vir altyd verander en is gevul met ʼn liefde wat ons nooit gedink het bestaan nie.”
Gruvonds by Secunda-ashoop
“Aasgrouers het in die gebied saamgedrom. Ek het hulle probeer verjaag, toe hulle my roep om te sê wat hulle gevind het.”
Eiendomsmagnaat sterk aan na aanval by Pta-winkelsentrum
Cosmas Cavaleras, eiendomsmagnaat en hoof van The Calaveros Group, sterk aan in die hospitaal ná hy Sondag by ʼn winkelsentrum, in die ooste van Pretoria, se parkeerterrein aangeval is.
Vra vir Susan: Roetine, roetine, roetine
My middae is ʼn nagmerrie en teen vroegaand is ek uitgemergel. Wat doen ek om hierdie twee in ʼn roetine te kry sodat dinge normaal kan verloop?
Hulde gebring aan ‘vreedsame, buitengewone mens’
“Maar toe moes iemand jou wegvat. En ek’s kwaad. En hartseer.”
Uitdrukking: Gebraaide duiwe vlieg niemand in die mond nie
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die Afrikaanse uitdrukking “Gebraaide duiwe vlieg niemand in die mond nie”.
James O’Connor: die rebel sonder ʼn rede
ʼn Mens sal nooit weet wat werklik in James O’Connor se kop aangaan nie.
Vrou wreed in slaapkamer vermoor
Die liggaam van ʼn 29-jarige vrou is Maandagaand in ʼn plas bloed in die slaapkamer van ʼn huis in Kempton Park, aan die Oosrand gevind, nadat sy grusaam vermoor is.
Vandag se sportnuus
Die Proteas speel more teen Nieu-Seeland in die vierde eendagkragmeting van die huidige reeks.
Oom Herrie se kerrie: Nala se ongeluk
Elkeen vreet ʼn rukkie uit hul eie bakkie, dan gaan vreet Layla aan Bambie se bakkie, Bambie gaan vreet Nala se kos en Nala vreet Bambie sʼn.
Is George Soros die duiwel van die Kinderbybel?
Soros beskou homself as die “wêreld se gewete”, maar het in die proses vir konserwatiewes die superskurk in James Bond-flieks geword.
Lise Brink gaan huis toe: “Wat die Here gegee het, is groter as wat ons verloor het”
“God leer ons wanneer ons swak is, is Hy sterk. Ek verlang na my kinders. Maar ek klou vas aan God se beloftes vir ons, want sy genade vir ons is genoeg.”
Wet wat godsdiens wil reguleer in pyplyn
Dit is die taak van elke Christen en verantwoordelike persoon om die bedreiging van ons vryhede deur die staat of enige ander organisasie teen te staan. Indien ons hierdie soort oproepe verontagsaam, lei dit altyd tot dood en verwoesting. Dalk nie vandag nie, maar definitief môre. Wat gaan ons vandag doen?
[Foto’s] Kunstenaar blaas lewe in 3D-tekeninge
Die Deense kunstenaar, HuskMitNavn, het baie kreatief 3D-sketse gevat en nuwe lewe daarin geblaas. Dié tekeninge is nou skreeusnaaks en universeel.