Maklike skuldverlening is steeds die ondergang van baie mense in Suid-Afrika en die VF Plus is ten gunste daarvan om roekelose skuldverlening kort te vat en om ʼn helpende hand uit te steek na mense wat reeds in die maalkolk van skuld beland het.
Lees meerAlles vir Donderdag 2 Maart 2017
Goudstawe van R8 miljoen by OR Tambo gevind
Doeanebeamptes van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het ʼn manlike reisiger by OR Tambo Internasionale Lughawe in hegtenis geneem nadat hy met 16,8 kg goudstawe, ter waarde van R8 miljoen, betrap is.
Dank minister af oor Sassa-debakel, sê Cosatu
Die vakbondfederasie Cosatu het Donderdag pres. Jacob Zuma gemaan om in te gryp in die welsynstoelaagkrisis van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa).
Klagtes volg ná versuim om huise te bou
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n strafregtelike klagte teen amptenare, sowel as kontrakteurs en verskaffers van die Vrystaatse departement van menslike nedersettings by die Parkweg-polisiestasie in Bloemfontein aanhangig gemaak.
[Foto’s en video] Persone steeds vasgekeer onder puin by Jhb-hospitaal
Vermoedelik minstens drie persone is steeds onder puin vasgekeer nadat ‘n gedeelte van die dak Donderdag by die Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal inmekaargestort het.
DA eis ook ‘rassistiese woordvoerder’ se afdanking
“Die feit dat drie dae verby is en hy Hasane nog nie afgedank het of enige stappe teen hom gedoen het nie, beteken die minister deel sy woordvoerder se rassistiese siening of het hom vergewe.”
Tiener geskiet tydens rooftog in Pretoria-Noord
ʼn 16-jarige tienerseun is Donderdagmiddag beseer toe aanvallers op die bakkie waarin hy gery het, gevuur het.
ToekomsVenster: Om skoonheidskrone, vreugde-olie en lofklede uit te deel
Here, u Woord bring lewe, vrymaking en heling aan soveel mense. Alle eer aan U!
Groot karakter in SA gholf na lang stryd oorlede
Sekerlik een van die grootste karakters en mees geliefde spelers in Suid-Afrikaanse gholf is Woensdag na ʼn lang stryd teen kanker oorlede. Hy was 76.
Die wêreld in foto’s – 2 Maart 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
BBRU stel strawwe Carltonreeks in vooruitsig
`n Strawwe Carltonreeks word weer vanjaar deur die Blou Bulle-rugbyunie (BBRU) in die vooruitsig gestel.
Twee vas vir veiligheidskompleks-moord
Durant is verskeie kere geskiet. Hy is na ʼn hospitaal gehaas, maar is met sy aankoms daar dood verklaar.
Argentyne en Yanks pak mekaar in ‘eindstryd’
Dis vir alle praktiese doeleindes `n eindstryd wanneer die Argentynse Vyftiental en Amerika se Arende Saterdag mekaar in die Amerikas-rugbykampioenskap aan die strot vat.
Stellenbosch-moord: Nog ʼn verdagte vas; al 4 in hof
Die vier verdagtes wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op Marie Verwey (80) het vandag weer in die Stellenbosch-landdroshof verskyn.
[Video] Dak stort ineen by Jhb-hospitaal
Paramedici en brandbestryders is op die toneel.
Ackers los twee van sy Bokke teen Waratahs
Twee Springbokke is hulle plekke in die Lions se opdrafvyftiental kwyt vir die Superrugby-kragmeting Saterdagmiddag teen die Waratahs in Johannesburg
[Luister] ‘Finansies met Wouter’: Hoe belê ek in myself?
Hoe verdien ʼn onderwyser, of iemand in enige ander beroep, meer geld? Wouter Snyman, die stigter en uitvoerende hoof van die finansiëledienste-maatskappy attooh!, spreek dié vraag en talle ander ook aan.
Nuwe data-insamelingsagteware kan grootwithaaie dalk beskerm
Die gebrek aan ʼn gestandaardiseerde prosedure vir die insameling van data oor spesies soos die grootwithaai, wat ontwykend is en moeilik om op te spoor, het tot dusver alle pogings om hierdie diere te bestuur en beskerm, belemmer.
Studie wys olifante slaap net 2 uur per dag
“Tot ons verbasing slaap die olifante in die natuur ongeveer twee uur per dag.”
Bulls steeds Jan-loos; Ox in opdrafvyftiental
Die Bulls en die Cheetahs het albei twee veranderinge aan hulle opdrafvytientalle vir Saterdag (19:30) se stryd in Bloemfontein aangekondig.