Lede van die Suid-Afrikaanse weermag het intussen op die toneel aangekom om hulle by te staan in die pogings om die seun te probeer red.
Alles vir Donderdag 2 Maart 2017
Man verkoop bottels ‘skoon lug’ aan rykes
Selfs die koördinate van waar die lug “gebottel” is, word op die bottel se etiket gedruk, saam met ʼn sertifikaat wat egtheid belowe.
Oord-‘ma’ op Balfour-plaas aangeval
Die algemene bestuurder van ʼn tehuis vir intellektueel gestremde kinders en volwassenes is Dinsdagaand op ʼn plaas buite Balfour in Mpumalanga oorval waartydens sy alles in haar vermoë gedoen het om minstens sewe aanvallers van die inwoners af weg te hou.
Uitdrukking: In die boontjies raak
Meisies, veral, se koppe het daarvan gedraai sodat hulle maklik in voorhuwelikse moeilikheid kon raak.
[Video] Baba laat pa skoon ‘skater’ van die skrik
ʼn Baba genaamd Marcelinha het in miljoene mense se harte gekruip ná ʼn kostelike video op YouTube gelaai is van hoe dié dogtertjie haar pa vreeslik terg.
Wie onthou nog vir André Stoop?
Ek wonder hoe goed die Namibiër André Stoop sou gewees het as hy reg bestuur was.
In ʼn oogwink dodelik siek: ‘Die onsekerheid oor môre verteer jou’
Van Aswegen het gekla oor hoofpyn en naarheid, maar moes kort daarna vir haar lewe in ʼn teatersaal veg.
Radio Kalahari Orkes terug met splinternuwe album
“Terwyl ons opneem, kom daar ʼn mamba deur die venster geseil, deur die kamer en weer uit by die deur! Ons het almal net daar verstar gesit en gekyk.”
[Resep] Maklike pizza
Pizza is ʼn vinnige en heerlike maaltyd wanneer die dag net te besig raak. Die kinders kan ook help om dié gereg voor te berei.
Boek: Paul Kruger Toesprake en korrespondensie, 1881–1900
Dit stel die leser in staat om regstreeks deur die lees en bestudering van Kruger se standpunte tot eie en nuwe gevolgtrekkings te kom.
Israel en die spook van apartheid
Om bloot op internasionaal erkende en grondwetlike minderheidsregte aanspraak te maak, beteken dikwels dat die persoon met ʼn “hunker na apartheid” om die nek getooi word. Dit het ʼn strooipop van die werklikheid geword.
Verbruikerskommissie ondersoek Ford
Die Nasionale Verbruikerskommissie het bekend gemaak dat hy ʼn ondersoek na Ford Suid-Afrika en sy handelaars begin het.
Super 12 beloof spannende halfeindstryde
Die Oos-Kaapse Super12-reeks beloof twee spannende kragmetings wanneer die halfeindronde Saterdag op Uitenhage en New Brighton beslis word.
Vrou sterf ná verkragting: Verdagte was op parool
“Alice was die mooiste, wonderlikste mens. Sy wou altyd ander help.”
Só lyk Namibië se eerste kunsmatige rugbyveld
Hier is ‘n eerste kykie vir Pale Toe! se lesers na Namibië se heel eerste kunsmatige rugbyveld.
KZN-plaasaanval: Man vas ná moord op egpaar
ʼn 43-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die moord op Roger (66) en Christine (57) Solik wat in Februarie op ʼn plaas in KwaZulu-Natal aangeval en ontvoer is.
Drie SA Skolespelers in sewesspan vir Windhoek
Drie lede van verlede jaar se SA Skolespanne is ingesluit in die SA Sewesakademie se o.18-span wat Vrydag en Saterdag in Windhoek aan die Capricorngroep-Windhoekgimnasium-sewestoernooi deelneem.
Luiperd-tragedie op pas: ‘Motoriste moet waaksaam wees’
“Om op so ʼn manier tot sy einde te moes kom, is werklik hartseer.”
Nuuskommentaar: Sesessie in die VSA en Suid-Afrika
Uit leserskommentare is dit duidelik dat baie voel die Afrikaner in Suid-Afrika se belange kan slegs doeltreffend beskerm word as geografies van die res van die land weggebreek word.
Man gevonnis vir moord op vrou, kinders
ʼn Durbanse man is skuldig bevind aan die moord op sy vrou en twee kinders en vir die misdaad gevonnis.